Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Prof Christine Anthonissen, Dr Asithandile Nozewu, Prof Leslie Swartz and Dr Rowan Madzamba of Stellenbosch University’s Department of Psychology at the language conference in Hamburg.
Image by: Supplied

Persverklaring

Navorsers van die Universiteit Stellenbosch en internasionale vennote ontwikkel wêreldwye ‘Verklaring oor Meertalige Gesondheidsorg’

Pasiënte wat nie dieselfde taal as hulle gesondheidsorgverskaffers praat nie, word wêreldwyd benadeel wanneer dit by toegang tot gesondheidsorgdienste en die...
Lees verder
Studie toon mense ondersteun klimaatsbeleid wanneer hulle weersomstandighede persoonlik voel

Studie toon mense ondersteun klimaatsbeleid wanneer hulle weersomstandighede persoonlik voel

'n Nuwe studie deur 'n span internasionale navorsers — insluitende een van die Universiteit Stellenbosch — het bevind dat die meeste mense meer geneig is om...

Lees verder
'Integrating AI as a tutoring tool in an ECP Academic Literacies module'

'Integrating AI as a tutoring tool in an ECP Academic Literacies module'

U word uitgenooi om die middagete Auxin-sessie by te woon wat deur die Sentrum vir Onderrig en Leer aangebied word.

Spreker: Sharon Malan

​Onderwerp: "Integrating...

Lees verder
Maatskaplike transformasie deur gemeenskapsbetrokkenheid

Maatskaplike transformasie deur gemeenskapsbetrokkenheid

Elke jaar onderneem personeel en studente aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) talle aktiwiteite wat...

Lees verder
SoTL conference 2025

SoTL conference 2025

AvOL-konferensie 2025: Voorlegging van opsommings en registrasie nou OOP!

Die Universiteit Stellenbosch (US) se Afdeling Leer- en Onderrigverryking sal op 

3 en 4...

Lees verder
US-koor verower goud by internasionale koorkompetisie

US-koor verower goud by internasionale koorkompetisie

​Die Universiteit Stellenbosch (US) Koor het sy status as een van die wêreld se voorste amateurkore bevestig nadat hy Sondag (6 Julie 2025) drie goue medaljes...

Lees verder
Regskenners verlewendig winterkampus

Regskenners verlewendig winterkampus

​In die hart van die Stellenbosse winter – en aan die begin van die stiller verposing in die Universiteit se winter-reses – het 'n wêreldwye byeenkoms van...

Lees verder