Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Liezl Van Dyk
Image by: Henk Oets

Institusionele nuus

Prof Liezl van Dyk wil al die kolletjies verbind in haar nuwe amp as VR: Akademies

Die Universiteit Stellenbosch (US) se nuwe Viserektor: Akademies, Prof Liezl van Dyk, sien oral patrone: in 14-jaar hoofstukke, priemgetalle en die boog van 'n...
Lees verder
letters on a yellow board
Image by: Image by rawpixel.com on Magnific
Vrywilligers Rol Moue Op vir ‘n Groen Stellenbosch Hospitaalterrein

Vrywilligers Rol Moue Op vir ‘n Groen Stellenbosch Hospitaalterrein

​Selfs nie die reën kon die entoesiasme van die meer as veertig vrywilligers van die Universiteit Stellenbosch (US), die omgewingsorganisasie Greenpop, die Wes...

Lees verder
Afsterwe van Donovan Kirkwood

Afsterwe van Donovan Kirkwood

Die Universiteit Stellenbosch (US) se gemeenskap betreur die tragiese afsterwe van dr Donovan (Don) Kirkwood, kurator van die US Botaniese Tuine (USBT)...

Lees verder
Toename in  beleggings wat fokus op die beskerming van mense en die planeet: Nuwe studie toon vordering in Suid-Afrika

Ekonomie, ondernemingsbestuur en openbare bestuur

Toename in beleggings wat fokus op die beskerming van mense en die planeet: Nuwe studie toon vordering in Suid-Afrika

Institutionele beleggers wat namens ander individue belê, neem toenemend omgewingsbewaring en veilige werksomstandighede in ag wanneer beleggingsbesluite geneem...

Lees verder
Sybil Smit gebruik haar eie akademiese reis om studente te bemagtig

Sybil Smit gebruik haar eie akademiese reis om studente te bemagtig

Hierdie Vrouemaand vier ons akademiese personeellede aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat denke vorm en uitnemendheid deur hulle onderrig inspireer...

Lees verder
US-studente wen hackathon met intydse alge-gebaseerde biosensor

US-studente wen hackathon met intydse alge-gebaseerde biosensor

​'n Span nagraadse studente van die Departmente Mikrobiologie en die Stellenbosch University Waterinstituut (SUWI) het die eerste plek verower in 'n drie dag...

Lees verder
Prof McGregor aangestel as die eerste ACWA Power-leerstoel in Konsentreerde Sonkrag.

Prof McGregor aangestel as die eerste ACWA Power-leerstoel in Konsentreerde Sonkrag.

​In ʼn belangrike stap vir Suid-Afrika se hernubare energie-doelwitte, is Prof Craig McGregor, professor in die Departement Meganiese en Megatroniese...

Lees verder