Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Guests of honour at the Career Day for Law Students
Image by: Supplied

Persverklaring

Loopbaandag inspireer toekomstige prokureurs om Mandela se nalatenskap te laat voortleef

Drie dekades nadat Suid-Afrika een van die wêreld se mees progressiewe grondwette aanvaar het, het meer as 150 aspirant-prokureurs by die Universiteit...
Lees verder
Samewerking in Afrika

Samewerking in Afrika

​Die Sentrum vir Samewerking in Afrika (SSA) was gedurende die laaste gedeelte van die jaar by verskeie werksaamhede betrokke, waaronder die ondersteuning van...

Lees verder
Besinning oor 2022

Besinning oor 2022

​Wanneer die meeste mense oor 2022 besin sal hulle die jaar waarskynlik beskou as dié waarin hulle probeer terugkeer het na 'n gevoel van normaliteit en die...

Lees verder
Afrikastreeksforum oor Klimaatsverandering sê “dit is tyd vir Afrika”

Afrikastreeksforum oor Klimaatsverandering sê “dit is tyd vir Afrika”

Die Afrikastreeksforum (ARF) oor Klimaatsverandering is deur ons Skool vir Klimaatstudies in samewerking met die Global Alliance of Universities on Climate...

Lees verder
Nuwe ontwikkelings by die Afrikasentrum vir Akademieskap

Nuwe ontwikkelings by die Afrikasentrum vir Akademieskap

Enkele opwindende nuwe ontwikkelings by die Afrikasentrum vir Akademieskap sluit in nuwe personeel wat by die Sentrum aangesluit het, die Inisiatief vir...

Lees verder
US daartoe verbind om te help om 'n inklusiewe samelewing vir mense met gestremdhede te bou

US daartoe verbind om te help om 'n inklusiewe samelewing vir mense met gestremdhede te bou

Die Internasionale Dag vir Persone met Gestremde wat jaarliks op 3 Desember gevier word, is daarop gemik om 'n begrip vir kwessies oor gestremdheid te kweek en...

Lees verder
Navorsers voorspel helfte van SA se onderwysers in staatskole sal binne 'n dekade aftree

Navorsers voorspel helfte van SA se onderwysers in staatskole sal binne 'n dekade aftree

Die artikel "End terms: Half of SA's public school teachers will retire in the next decade, new study predicts" deur Tebogo Monama is op 1 Desember 2022 deur...

Lees verder