Skip to main content
Navorsers voorspel helfte van SA se onderwysers in staatskole sal binne 'n dekade aftree
Image by:

Navorsers voorspel helfte van SA se onderwysers in staatskole sal binne 'n dekade aftree

Tebogo Monama, News24
02 Desember 2022

Die artikel "End terms: Half of SA's public school teachers will retire in the next decade, new study predicts" deur Tebogo Monama is op 1 Desember 2022 deur News24 gepubliseer​:

  • 'n Nuwe studie deur navorsers van die Universiteit Stellenbosch voorspel dat die helfte van alle onderwysers in staatskole binne die volgende 10 jaar sal aftree.
  • Universiteite het die afgelope paar jaar meer nuwe onderwysgraduandi gelewer as voorheen.
  • Die studie het ook bevind dat begrotingsbesnoeiings daartoe ly dat provinsiale onderwysdepartemente nie genoeg van die nuutgekwalifiseerde onderwysers aanstel nie.
  • Om die oorspronklike artikel op News24 te lees, kliek hier.
  • Foto deur ​Mche Lee op Unsplash.​