Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Prof Cristina Trois, Director of Stellenbosch University’s Centre for Renewable and Sustainable Energy Studies, presents research on unlocking value from vine waste at the Southern African Sustainable Energy Conference 2026. With her are co-authors Dr Yared Abera (left) and Martina Mariani. Picture: Desmond Thompson
Image by: Supplied

Gebeure

Neem navorsing oor volhoubare energie van proewe tot produkte

Suid-Afrikaanse navorsers behoort sukses nie net aan publikasies en patente te meet nie, maar aan die tasbare tegnologieë, ondernemings en werksgeleenthede wat...
Lees verder
Teenkorrupsie-kampvegter van die US met prestigeryke internasionale toekenning vereer

Teenkorrupsie-kampvegter van die US met prestigeryke internasionale toekenning vereer

Prof Sope Williams-Elegbe, ʼn openbare verkrygingskundige en teenkorrupsie-kampvegter van die Departement Handelsreg aan die Universiteit Stellenbosch (US), het...

Lees verder
Dankie, Maties

Dankie, Maties

Ons skenkers is werklik fantasties en onder ons skenkers in die Verenigde Koninkryk (VK) en Ierland is daar vele Maties wat ruim aan beurse en ander...

Lees verder
Prof Thuli besoek die Verenigde Koninkryk

Prof Thuli besoek die Verenigde Koninkryk

Dit is nie aldag dat die geleentheid hom voordoen om tyd in die geselskap van groot Suid-Afrikaners deur te bring nie, wat nie slegs op die oomblik groot goed...

Lees verder
#SUGRAD

#SUGRAD

This month School of Public Leadership - SPL is celebrating the graduation of a number of our students. We would like to congratulate the following persons on...

Lees verder
''n Geleentheid om 'n verskil te maak'

''n Geleentheid om 'n verskil te maak'

Toe die Maties Frederik Schutyser en Rachel Spichiger​ die geleentheid raaksien om studente aan hul alma mater te ondersteun het hulle nie gehuiwer nie. Aan...

Lees verder