Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A picture of one hand passing an envelope to another hand under a table.
Image by: Adobe Stock

Menings en artikels

Hoe noodverkryging korrupsie aanwakker – en hoe om dit te voorkom

Omkopery, die verduistering van openbare geld, botsings van belange, die onetiese uitruil van vertroulike inligting en die stuur van kontrakte en hulpbronne ten...
Lees verder
ADA beplan reeds volgende somerskool ná suksesvolle program in 2023

ADA beplan reeds volgende somerskool ná suksesvolle program in 2023

Die gewilde doktorale skole van die Afrika Doktorale Akademie (ADA) by die Universiteit Stellenbosch (US) het in 2023 net minder as 400 deelnemers gelok. Dít...

Lees verder
​US-Lund-personeelontwikkelingsprogram 2023 sluit af

​US-Lund-personeelontwikkelingsprogram 2023 sluit af

​US-Lund-personeelontwikkelingsprogram 2023 sluit af

Ná tien Universiteit Stellenbosch- (US-)personeellede se besoek aan die Universiteit van Lund in Swede in...

Lees verder
Ramprisikokenners beraadslaag by eerste CARP-werksessie van Periperi U

Ramprisikokenners beraadslaag by eerste CARP-werksessie van Periperi U

​Die Periperi U-sekretariaat, wat in Universiteit Stellenbosch (US) Internasionaal se Sentrum vir Samewerking in Afrika geleë is, het sy eerste werksessie as...

Lees verder
Verslag oor Klimaatsverandering en Epidemies 2023 by COP28 bekendgestel

Verslag oor Klimaatsverandering en Epidemies 2023 by COP28 bekendgestel

Op Sondag (3 Desember 2023), op die gesondheidsdag by COP28, is 'n nuwe verslag oor klimaatsverandering en epidemies vrygestel deur die hoof van die WGO AFRO...

Lees verder
Projek vestig wetenskapsjoernalistiek in die SADC streek

Projek vestig wetenskapsjoernalistiek in die SADC streek

(Afrikaanse vertaling volg binnekort)

How did the media in the Southern African Development Community (SADC) region report on devastating natural disasters...

Lees verder
Span Stellenbosch bou bande by EAIE-konferensie

Span Stellenbosch bou bande by EAIE-konferensie

​Universiteit Stellenbosch (US) Internasionaal was goed verteenwoordig by die Europese Vereniging vir Internasionale Onderwys (EAIE) se konferensie vir 2023 in...

Lees verder