Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A picture of one hand passing an envelope to another hand under a table.
Image by: Adobe Stock

Menings en artikels

Hoe noodverkryging korrupsie aanwakker – en hoe om dit te voorkom

Omkopery, die verduistering van openbare geld, botsings van belange, die onetiese uitruil van vertroulike inligting en die stuur van kontrakte en hulpbronne ten...
Lees verder
Ses eredoktorsgrade, talle kwalifikasies by Desember-gradeplegtighede toegeken

Ses eredoktorsgrade, talle kwalifikasies by Desember-gradeplegtighede toegeken

Die Universiteit Stellenbosch (US) ken aanstaande week altesame 5 779 kwalifikasies by 13 plegtighede gedurende sy Desember-gradeplegtigheidsweek toe. Die...

Lees verder
Vroue nie veilig in hulle eie huise

Vroue nie veilig in hulle eie huise

​Die jaarlikse 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders eindig Sondag 10 Desember. In ʼn meningsartikel vir News24 skryf prof Juliana...

Lees verder
CIRCoRE-werkstroom insigte: Prof Kopano Ratele

CIRCoRE-werkstroom insigte: Prof Kopano Ratele

Die Universiteit Stellenbosch (US) het die strukture in plek gestel wat op die aanbevelings van die Khampepe-kommissie sal fokus. Ons reeks onderhoude met...

Lees verder
Lang pad van BSc VKP-student tot PhD in Chemie

Lang pad van BSc VKP-student tot PhD in Chemie

Dit was waarskynlik sy oorlede ma se besonder geurige kaassous wat hom in chemie laat beland het!

“Ek wou altyd weet hoe sy dit maak, met watter bestanddele en...

Lees verder
Suikerbelasting nie genoeg om vetsug, nie-oordraagbare siektes te bekamp

Suikerbelasting nie genoeg om vetsug, nie-oordraagbare siektes te bekamp

Die Suid-Afrikaanse regering het in April 2018 in reaksie op 'n aanbeveling van die Wêreldgesondheidsorganisasie 'n belasting op suikerversoete drankies (SVD's...

Lees verder