Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A picture of one hand passing an envelope to another hand under a table.
Image by: Adobe Stock

Menings en artikels

Hoe noodverkryging korrupsie aanwakker – en hoe om dit te voorkom

Omkopery, die verduistering van openbare geld, botsings van belange, die onetiese uitruil van vertroulike inligting en die stuur van kontrakte en hulpbronne ten...
Lees verder
Wetgewende veranderinge nodig om ongemagtigde gebruik van afbeeldings te bekamp

Wetgewende veranderinge nodig om ongemagtigde gebruik van afbeeldings te bekamp

Indien jou beeld of afbeelding (fisiese beeld, stem, handtekening, gelykenis, ensovoorts) sonder jou toestemming vir kommersiële doeleindes gebruik is, veral...

Lees verder
Geslagsgaping in die wetenskap moet oorbrug word – Prof Sibusiso Moyo

Geslagsgaping in die wetenskap moet oorbrug word – Prof Sibusiso Moyo

Die Internasionale Dag van Vroue en Meisies in die Wetenskap is op Sondag 11 Februarie gevier. In ʼn meningsartikel vir die Mail & Guardian skryf prof Sibusiso...

Lees verder
Hola! Spaans kry 'n hupstoot by US

Hola! Spaans kry 'n hupstoot by US

Die Universiteit Stellenbosch (US) het ’n belangrike mylpaal bereik met die aankondiging laat verlede jaar dat die Departement Moderne Vreemde Tale Spaans by...

Lees verder
Eskom se jongste maatskappy roep prof Mark Swilling vir diens op

Eskom se jongste maatskappy roep prof Mark Swilling vir diens op

​Prof Mark Swilling, mededirekteur van die Sentrum vir Volhoubaarheidsoorgange (SVO) aan die Universiteit Stellenbosch dra die nasionale energiestrategie op...

Lees verder
Lees hardop vir 'n kind op Wêreld-hardopleesdag

Lees hardop vir 'n kind op Wêreld-hardopleesdag

In Suid-Afrika vandag is leesvlakke van leerders 'n groot bekommernis wat vereis dat opvoeders lees prioritiseer deur geleenthede te vind om...

Lees verder
Prof Thuli en ondersteuners sweet vir #Action4Inclusion

Prof Thuli en ondersteuners sweet vir #Action4Inclusion

​Prof Thuli Madonsela, die eerste direkteur van die nuutgestigte Sentrum vir Sosiale Geregtigheid aan die Universiteit Stellenbosch, en 'n groep ondersteuners...

Lees verder