Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A picture of one hand passing an envelope to another hand under a table.
Image by: Adobe Stock

Menings en artikels

Hoe noodverkryging korrupsie aanwakker – en hoe om dit te voorkom

Omkopery, die verduistering van openbare geld, botsings van belange, die onetiese uitruil van vertroulike inligting en die stuur van kontrakte en hulpbronne ten...
Lees verder
Stellenbosch Universiteit beginonderneming Gradlinc groei sterk in eerste jaar

Stellenbosch Universiteit beginonderneming Gradlinc groei sterk in eerste jaar

​Die Universiteit Stellenbosch se beginmaatskappy Gradlinc – 'n dinamiese en innoverende loopbaanontwikkelingsplatform vir gegradueerdes – het in net meer as...

Lees verder
PRONTAK 2024

PRONTAK 2024

Vanjaar se PRONTAK​-program (Professionele Opvoedkundige Ontwikkeling vir Akademici) het op 29 Januarie by die Devonvale-hotel en -gholflandgoed afgeskop.

Twee...

Lees verder
Vieringsgeleentheid van US Onderrig, Leer & Assessering

Vieringsgeleentheid van US Onderrig, Leer & Assessering

ʼn Vieringsgeleentheid vir onderrig, leer en assessering (OLA), onder beskerming van die Viserektor, professor Deresh Ramjugernath, word op 5 Maart by die...

Lees verder
Jongste oor Wilgenhof-koshuis

Jongste oor Wilgenhof-koshuis

​Ons bevestig graag dat ons jaarlikse verwelkomingstydperk suksesvol afgeloop het en ons sien uit na ’n konstruktiewe 2024 waar ons kan voortbou op ons pogings...

Lees verder
Nuwelingstudente maak reuse verskil met sosiale impak-projekte

Nuwelingstudente maak reuse verskil met sosiale impak-projekte

Sowat 50 000 blinkoog, lewenslustige studente aan die Universiteit Stellenbosch (US) het op die oggend van 8 Februarie gehelp om ʼn verskil te maak toe hulle...

Lees verder
Nuwe, opgedateerde MobiLex-toepassing gereed om te gebruik

Nuwe, opgedateerde MobiLex-toepassing gereed om te gebruik

Met die ondersteuning van Universiteit Stellenbosch se IT-departement het MobiLex (’n veeltalige webgebaseerde vakwoordeboek)  aan die begin van 2024 nuwe...

Lees verder