Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A picture of one hand passing an envelope to another hand under a table.
Image by: Adobe Stock

Menings en artikels

Hoe noodverkryging korrupsie aanwakker – en hoe om dit te voorkom

Omkopery, die verduistering van openbare geld, botsings van belange, die onetiese uitruil van vertroulike inligting en die stuur van kontrakte en hulpbronne ten...
Lees verder
Ons moedertale: Wat kry ons daaruit?

Ons moedertale: Wat kry ons daaruit?

​By die US se Taalsentrum deel ons UNESCO se oortuiging dat kulturele en taalkundige diversiteit belangrike boustene is vir volhoubare samelewings, en ons neem...

Lees verder
US se Fakulteit Ingenieurswese kry eerste MicroWriter ML®3 in Afrika

US se Fakulteit Ingenieurswese kry eerste MicroWriter ML®3 in Afrika

​As ʼn eerste-in-sy-soort in Afrika, het die Departement Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese in die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit...

Lees verder
Die 400 jaar oue geskiedenis van eikebome: van kultuur-ikone tot indringers en slagoffers

Die 400 jaar oue geskiedenis van eikebome: van kultuur-ikone tot indringers en slagoffers

​Die nagenoeg 400 jaar oue geskiedenis van eikebome in Suid-Afrika kan dalk tot 'n einde kom en die boomlandskap van dorpe en stede soos Kaapstad, George...

Lees verder
Steek grense oor: US-winterkamp in China

Steek grense oor: US-winterkamp in China

​Die China-winterkamp van 2023, 'n gesamentlike projek van die Confucius-instituut by die Universiteit Stellenbosch (CISU) en die Universiteit van Xiamen, het...

Lees verder
Nuwe Maties Coffee Hub: 'n mengelmoes van tradisie, innovasie en plaaslike entrepreneurskap

Nuwe Maties Coffee Hub: 'n mengelmoes van tradisie, innovasie en plaaslike entrepreneurskap

​Maties Winkel het die wêreld van koffie betree met 'n nuwe Maties Coffee Hub wat tradisie en innovasie vier. Die Universiteit Stellenbosch (US) se ikoniese...

Lees verder