Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A picture of one hand passing an envelope to another hand under a table.
Image by: Adobe Stock

Menings en artikels

Hoe noodverkryging korrupsie aanwakker – en hoe om dit te voorkom

Omkopery, die verduistering van openbare geld, botsings van belange, die onetiese uitruil van vertroulike inligting en die stuur van kontrakte en hulpbronne ten...
Lees verder
Kaapse Karnaval beloof 'n Lekker tyd vir almal

Kaapse Karnaval beloof 'n Lekker tyd vir almal

In 'n skouspelagtige vertoning van kleur, kreatiwiteit en diversiteit tydens 'n onlangse mediabekendstelling, het die Kaapse Karnaval sy gaste 'n voorsmakie...

Lees verder
Meertaligheid verryk studente se opvoedkundige ervaring – Prof Deresh Ramjugernath

Meertaligheid verryk studente se opvoedkundige ervaring – Prof Deresh Ramjugernath

​Deur meertaligheid in beide akademiese en sosiale ruimtes te bevorder, verryk ons nie net die opvoedkundige ervaring vir ons studente nie, maar berei ons...

Lees verder
Gemeenskappe en jeug moet die pas aangee om MIV/vigs te oorkom

Gemeenskappe en jeug moet die pas aangee om MIV/vigs te oorkom

​DIE 2023-TEMA vir Wêreldvigsdag ─ “Laat gemeenskappe lei" ─ het die kritieke rol wat gemeenskappe in die vordering met oorwinning oor MIV/vigs speel...

Lees verder
Twee Openbare Beskermers beïndruk by Sosiale Geregtigheidslesing

Twee Openbare Beskermers beïndruk by Sosiale Geregtigheidslesing

Aan die einde van hul gesprek tydens die 5de Jaarlikse Sosiale Geregtigheidslesing het die twee formidabele vroue op die verhoog van die Adam Small-teater...

Lees verder
Meertalige onderwys bevorder kognitiewe ontwikkeling, akademiese prestasie

Meertalige onderwys bevorder kognitiewe ontwikkeling, akademiese prestasie

Internasionale Moedertaaldag word jaarliks op 21 Februarie gevier. In ʼn meningsartikel vir die Daily Maverick skryf prof Nhlanhla Mpofu van die Departement...

Lees verder
Ons het vordering gemaak met sosiale geregtigheid, maar uitdagings duur voort

Ons het vordering gemaak met sosiale geregtigheid, maar uitdagings duur voort

Die Wêrelddag vir Sosiale Geregtigheid word jaarliks op 20 Februarie gevier. In meningsartikels vir die media skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch...

Lees verder