Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A picture of one hand passing an envelope to another hand under a table.
Image by: Adobe Stock

Menings en artikels

Hoe noodverkryging korrupsie aanwakker – en hoe om dit te voorkom

Omkopery, die verduistering van openbare geld, botsings van belange, die onetiese uitruil van vertroulike inligting en die stuur van kontrakte en hulpbronne ten...
Lees verder
Multifunksionele KUZE hou talle voordele vir leerders in

Multifunksionele KUZE hou talle voordele vir leerders in

“Sit is die nuwe rook" – dié gonsfrase, wat langdurige sitgewoontes met die skadelike langtermyngevolge van 'n strawwe rookgewoonte vergelyk – is geensins 'n...

Lees verder
US vereer top-matriekpresteerders by die eerste Visekanselierstoekennings

US vereer top-matriekpresteerders by die eerste Visekanselierstoekennings

ʼn Groep uitsonderlike voorgraadse studente was onlangs die eregaste met die eerste Visekanselierstoekennings aan topmatrikulante in die Universiteit...

Lees verder
Toegang tot genetiese toetse bring hoop vir mense met seldsame siektes in Afrika

Toegang tot genetiese toetse bring hoop vir mense met seldsame siektes in Afrika

Vanjaar word Seldsame Siektedag op 29 Februarie gevier, die skaarsste dag op die kalender.

Seldsame siektes in Afrika kry ʼn welkome hupstoot met die vestiging...

Lees verder
Nuwe Leerstoel in Stedelike Reg en Volhoubaarheidsbestuur gaan ’n groot impak by US hê

Nuwe Leerstoel in Stedelike Reg en Volhoubaarheidsbestuur gaan ’n groot impak by US hê

Gedurende ʼn tyd van ongekende wêreldwye klimaatsverandering en verstedeliking op die vasteland van Afrika, beoog die Universiteit Stellenbosch (US) se...

Lees verder
Groot finansiële inspuiting vir geneesmiddelontwikkeling in Afrika

Persverklaring

Groot finansiële inspuiting vir geneesmiddelontwikkeling in Afrika

​'n Netwerk van wêreldklas wetenskaplikes oor Afrika heen betree nou die internasionale arena van geneesmiddelontwikkeling nadat hulle 'n finansiële toekenning...

Lees verder
Stad Kaapstad beloon die Universiteit Stellenbosch se Tygerberg- en Bellville-kampusse vir uitnemendheid in waterbestuur

Stad Kaapstad beloon die Universiteit Stellenbosch se Tygerberg- en Bellville-kampusse vir uitnemendheid in waterbestuur

​Die Stad Kaapstad het onlangs onderskeidelik 'n 5-ster- en 3-ster-gradering aan die Universiteit Stellenbosch se Tygerberg- en Bellville-kampusse toegeken vir...

Lees verder