Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A picture of one hand passing an envelope to another hand under a table.
Image by: Adobe Stock

Menings en artikels

Hoe noodverkryging korrupsie aanwakker – en hoe om dit te voorkom

Omkopery, die verduistering van openbare geld, botsings van belange, die onetiese uitruil van vertroulike inligting en die stuur van kontrakte en hulpbronne ten...
Lees verder
Aankondiging: Finlo projekvoorstelle 2024

Aankondiging: Finlo projekvoorstelle 2024

Die US se Fonds vir Innovasie en Navorsing in Onderrig en Leer (Finlo) sal nie projekvoorstelle vir die jaar 2024 aanvaar nieSedert sy ontstaan in 2005 het die...

Lees verder
PhD-student se navorsing oor massiewe onsigbare goudbron maak opslae

PhD-student se navorsing oor massiewe onsigbare goudbron maak opslae

Om op 26-jarige ouderdom reeds 'n PhD te behaal, is 'n reuseprestasie, maar wat dr Steve Chingwaru se gradeplegtigheid aan die Universiteit Stellenbosch (US)...

Lees verder
Limpopo-gesin verkoop trekker om dogter te help om PhD in agriwetenskappe te verwerf

Limpopo-gesin verkoop trekker om dogter te help om PhD in agriwetenskappe te verwerf

Dit het die verkoop van een van haar pa se twee trekkers en baie harde werk gekos vir dr Mosima Mabitsela om vandeesweek met 'n PhD in agronomie aan die...

Lees verder
US Onderriggenootskappe 2024

US Onderriggenootskappe 2024

​Die Universiteit Stellenbosch (US) se onderriggenootskappe bied aan vooraanstaande akademici wat by onderrig-leer-assessering (OLA) en die akademieskap van...

Lees verder
Nóg ’n pluimpie vir US se taaltowenaar

Nóg ’n pluimpie vir US se taaltowenaar

Wanneer jy 'n artikel op die Universiteit Stellenbosch (US) se webtuiste of 'n nuusbrief of kennisgewing van die instelling lees, het die redigeerder en...

Lees verder
US se Fakulteit Natuurwetenskappe ken vier gesamentlike internasionale grade toe

US se Fakulteit Natuurwetenskappe ken vier gesamentlike internasionale grade toe

​Die Universiteit Sellenbosch se Fakulteit Natuurwetenskappe het vandeesweek vier gesamentlike PhD-grade saam met universiteite in die Verenigde Koninkryk...

Lees verder