Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A picture of one hand passing an envelope to another hand under a table.
Image by: Adobe Stock

Menings en artikels

Hoe noodverkryging korrupsie aanwakker – en hoe om dit te voorkom

Omkopery, die verduistering van openbare geld, botsings van belange, die onetiese uitruil van vertroulike inligting en die stuur van kontrakte en hulpbronne ten...
Lees verder
Werkersdag: Die opkoms van die algoritmiese baas

Werkersdag: Die opkoms van die algoritmiese baas

​Werkersdag is op 1 Mei gevier. In ʼn meningsartikel vir die Mail & Guardian fokus die Dekaan van die Fakulteit Regsgeleerdheid, prof Nicola Smit, op die...

Lees verder
’n Dag in die lewe: Jeremiah Pietersen

’n Dag in die lewe: Jeremiah Pietersen

Jeremiah Pietersen speel 'n uiters belangrike rol om studente se leerervaring by die Universiteit Stellenbosch (US) Biblioteek- en Inligtingsdiens uit te...

Lees verder
Vryheidsdag: 30 jaar se hoogte- en laagtepunte

Vryheidsdag: 30 jaar se hoogte- en laagtepunte

​Suid-Afrikaners het op Saterdag 27 April Vryheidsdag gevier. In meningsartikels vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch teruggekyk op die...

Lees verder
Stellenbosch wiskundige bied historiese blik op merkwaardige ooreenkoms tussen unieke wiskundige vorms

Stellenbosch wiskundige bied historiese blik op merkwaardige ooreenkoms tussen unieke wiskundige vorms

​Bruce Bartlett, 'n wiskundige verbonde aan die Universiteit Stellenbosch, se artikel oor die berekening van die wortels van 'n kwintiese polinoom, is die...

Lees verder
OLA Seminaar: “The classroom as an assemblage of places”

OLA Seminaar: “The classroom as an assemblage of places”

​U word genooi na die tweede kwartaallikse OLA (Onderrig-Leer-Assessering)-seminaar van 2024, aangebied deur die Afdeling vir Leer- en Onderrigverryking:

Spreke...

Lees verder