Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of the interns at CHS
Image by: Stefan Els and Wilma Stassen

Persverklaring

Nuwe internskapprogram by US-klinieke open deure vir voornemende mediese ontvangspersone

Vir baie jong Suid-Afrikaners is die verwerwing van ʼn kwalifikasie net die begin van ʼn moeilike reis. Die volgende struikelblok is om die werksondervinding op...
Lees verder
Responsiewe en verantwoordelike internasionalisering werp vrugte af

Responsiewe en verantwoordelike internasionalisering werp vrugte af

'n Mens kan kwalik glo dat die akademiese jaar reeds die halfpadmerk bereik het. ​

Deur die hele eerste semester van 2024 het die Universiteit Stellenbosch (US)...

Lees verder
ʼn Dag in die Lewe: Corina du Toit

ʼn Dag in die Lewe: Corina du Toit

Corina du Toit bestuur die Universiteit Stellenbosch (US) se Impakhub vir Volhoubare Ontwikkeling (SDG/2063-Impakhub), wat vir volhoubare ontwikkeling deur...

Lees verder
US deel van samesprekings by SASUF Navorsings- en Innovasieweek 2024

US deel van samesprekings by SASUF Navorsings- en Innovasieweek 2024

​Twaalf personeellede van die Universiteit Stellenbosch (US) het deelgeneem aan die sesde Navorsings- en Innovasieweek van die Suid-Afrika-Swede...

Lees verder
Trotse leier van ACEWATER-III

Trotse leier van ACEWATER-III

​Die Universiteit Stellenbosch (US) sal die voortou neem in 'n projek ter waarde van 5 miljoen euro (R100 miljoen) om navorsing en vermoëbou vir beter...

Lees verder
ʼn Dag in die Lewe: Chevaan Peters

ʼn Dag in die Lewe: Chevaan Peters

Chevaan Peters staan aan die stuur van Kennisbestuursfunksie van Sosiale Impak aan die Universiteit Stellenbosch (US). Hy hou toesig oor die Sosiale...

Lees verder
Bou bande deur die hele Afrika

Bou bande deur die hele Afrika

​Universiteit Stellenbosch (US) Internasionaal se portefeulje vir Afrikavennootskapsontwikkeling vorder fluks met die fasilitering van samewerking en vermoëbou...

Lees verder