Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of the interns at CHS
Image by: Stefan Els and Wilma Stassen

Persverklaring

Nuwe internskapprogram by US-klinieke open deure vir voornemende mediese ontvangspersone

Vir baie jong Suid-Afrikaners is die verwerwing van ʼn kwalifikasie net die begin van ʼn moeilike reis. Die volgende struikelblok is om die werksondervinding op...
Lees verder
Prof Phillip Strydom wil die gehalte van vleis help verbeter

Prof Phillip Strydom wil die gehalte van vleis help verbeter

Prof Phillip Strydom van die Departement Veekundige Wetenskappe in die Fakulteit AgriWetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch het gister (30 Mei 2024) sy...

Lees verder
Walter Parry se nalatenskap gevier en opnuut in Stellenbosch se geskiedenis geskryf

Walter Parry se nalatenskap gevier en opnuut in Stellenbosch se geskiedenis geskryf

​Die legendariese fisikus en wiskunde-onderwyser Walter Parry (1913-1966) is die eerste historiese figuur in die geskiedenis van Hoërskool Lückhoff in...

Lees verder
Kenners kom byeen om oplossings uit te ruil om uiterste klimaat- en weergebeurtenisse te help versag

Kenners kom byeen om oplossings uit te ruil om uiterste klimaat- en weergebeurtenisse te help versag

Klimaatkenners van regoor die wêreld het onlangs by die Universiteit Stellenbosch (SU) vergader om aspekte van uiterste klimaat en weergebeurtenisse te bespreek...

Lees verder
US mikrobioomnavorser vereer vir sy bydrae tot dié veld

US mikrobioomnavorser vereer vir sy bydrae tot dié veld

​Prof. Thulani Makhalanyane is vereer met die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Biochemie en Molekulêre Biologie (SASBMB) se gesogte Silwer Medalje vir sy...

Lees verder
Afrikawetenskaplikes doen oproep vir billike navorsingsvennootskappe om mikrobioomnavorsing te bevorder

Afrikawetenskaplikes doen oproep vir billike navorsingsvennootskappe om mikrobioomnavorsing te bevorder

​'n Groep vooraanstaande wetenskaplikes van Afrika doen in ʼn nuwe navorsingsartikel in Nature Medicine ʼn oproep vir meer onpartydige navorsingsvennootskappe.

Die...

Lees verder