Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of the interns at CHS
Image by: Stefan Els and Wilma Stassen

Persverklaring

Nuwe internskapprogram by US-klinieke open deure vir voornemende mediese ontvangspersone

Vir baie jong Suid-Afrikaners is die verwerwing van ʼn kwalifikasie net die begin van ʼn moeilike reis. Die volgende struikelblok is om die werksondervinding op...
Lees verder
GSL-studente in diens aan plaaslike gemeenskap

GSL-studente in diens aan plaaslike gemeenskap

​Die leerders by die Primêre Skool Nondzame op Pniel baljaar nou op 'n volledig toegeruste speelterrein danksy 'n ruimhartige groep studente wat in die eerste...

Lees verder
R28 miljoen Fogarty-toelae versterk bioinformatika-opleiding in Afrika

R28 miljoen Fogarty-toelae versterk bioinformatika-opleiding in Afrika

Professore Marlo Möller en Samantha Sampson van die Universiteit Stellenbosch (US) se Afdeling Molekulêre Biologie en Mensgenetika het 'n R28 miljoen-toekenning...

Lees verder
A-gradering vir prof Herman Wasserman bevestig internasionale standaard van navorsing aan die US

A-gradering vir prof Herman Wasserman bevestig internasionale standaard van navorsing aan die US

Die voorsitter van die Departement Joernalistiek, prof Herman Wasserman, het hom internasionaal onder die leiers op sy gebied gevestig met die onlangse A...

Lees verder
Vroue in ingenieurswese kan help om ʼn beter SA te bou

Vroue in ingenieurswese kan help om ʼn beter SA te bou

Die Internasionale Dag vir Vroue in Ingenieurswese is op Sondag 23 Junie gevier. In ʼn meningsartikel vir die Mail & Guardian skryf prof Sara Grobbelaar van die...

Lees verder
Verklaring oor die Wilgenhof-Verslag

Verklaring oor die Wilgenhof-Verslag

Die Universiteit Stellenbosch (US) bevestig dat sy Rektoraat die finale verslag van die paneel wat aangestel is om die Wilgenhof-aangeleentheid te hersien...

Lees verder