Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of the interns at CHS
Image by: Stefan Els and Wilma Stassen

Persverklaring

Nuwe internskapprogram by US-klinieke open deure vir voornemende mediese ontvangspersone

Vir baie jong Suid-Afrikaners is die verwerwing van ʼn kwalifikasie net die begin van ʼn moeilike reis. Die volgende struikelblok is om die werksondervinding op...
Lees verder
Temperatuurtoestande swak, koolstofdioksiedvlakke hoog in houerklaskamers – US-studie

Temperatuurtoestande swak, koolstofdioksiedvlakke hoog in houerklaskamers – US-studie

Skoolleerders in Suid-Afrika staar reeds 'n menigte sosio-ekonomiese uitdagings in die gesig. Om sake te vererger, moet sommige leerders in houers (omgeskakelde...

Lees verder
US professor vereer met gesogte Vroue in Wetenskap-toekenning

US professor vereer met gesogte Vroue in Wetenskap-toekenning

Professor Lieketseng Ned van die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) is aangewys as die Vooraanstaande Jong...

Lees verder
Struikelblokke vir geslagsgelykheid in die weermag moet oorkom word

Struikelblokke vir geslagsgelykheid in die weermag moet oorkom word

Ter viering van Vrouemaand skryf prof Lindy Heinecken van die Departement Sosiologie en Sosiale Antropologie in ʼn meningsartikel vir die Cape Argus dat die Suid...

Lees verder
US-navorsers met Vroue in Wetenskap-toekennings vereer

US-navorsers met Vroue in Wetenskap-toekennings vereer

Twee talentvolle vrouenavorsers aan die Universiteit Stellenbosch (US) het die vrugte van hulle harde werk gepluk toe hulle met die Departement van Wetenskap en...

Lees verder
Prof Soraya Seedat gebruik haar kundigheid om vir gelykheid voorspraak te maak

Prof Soraya Seedat gebruik haar kundigheid om vir gelykheid voorspraak te maak

Ter viering van Vrouemaand laat die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig val op buitengewone studente en personeel op ons kampus wat hulle vir vroueregte...

Lees verder
“Ek is ’n probleemoplosser!” sê getalteoretikus prof Florian Luca

“Ek is ’n probleemoplosser!” sê getalteoretikus prof Florian Luca

​Prof Florian Luca, een van slegs 'n handjievol A1-gegradeerde wiskundiges in Suid-Afrika, is met ingang 1 Augustus 2024 by die Universiteit Stellenbosch (US)...

Lees verder