Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of the interns at CHS
Image by: Stefan Els and Wilma Stassen

Persverklaring

Nuwe internskapprogram by US-klinieke open deure vir voornemende mediese ontvangspersone

Vir baie jong Suid-Afrikaners is die verwerwing van ʼn kwalifikasie net die begin van ʼn moeilike reis. Die volgende struikelblok is om die werksondervinding op...
Lees verder
Wilgenhof: opdaterings

Wilgenhof: opdaterings

Raad verskaf redes (30 September 2024)​

Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het by sy vergadering van 16 September 2024, kragtens klousule 10(3)(g)...

Lees verder
Tel van leeus in die Krugerwildtuin noodsaaklik vir bewaring

Tel van leeus in die Krugerwildtuin noodsaaklik vir bewaring

Om te weet hoeveel leeus daar in 'n spesifieke gebied is, is belangrik vir bewaringspogings om die voortbestaan van hierdie ikoniese spesie te verseker. Een...

Lees verder
Prof Sope Williams lê die naakte werklikheid van seksuele korrupsie bloot

Prof Sope Williams lê die naakte werklikheid van seksuele korrupsie bloot

Prof Sope Williams van die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Regsgeleerdheid, ʼn toonaangewende kenner in openbare verkryging, anti-korrupsie en...

Lees verder
Prof Jonathan Jansen besin oor leierskap en versoening by boekbekendstelling

Prof Jonathan Jansen besin oor leierskap en versoening by boekbekendstelling

Jonathan Jansen, uitgelese professor in opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US), het onlangs sy memoires, Breaking Bread, by die US Museum bekend...

Lees verder
Die Universiteit Stellenbosch presteer by EDHE Intervarsity streekskompetisie 2024

Die Universiteit Stellenbosch presteer by EDHE Intervarsity streekskompetisie 2024

Afrika se mediaan ouderdom is tans 19,7 jaar en 63 persent van Suid-Afrika se bevolking is jonger as 35 jaar. Hierdie demografie bied 'n uitdaging en 'n...

Lees verder
Afrika-vernuf in elektriese motorfietsekspedisie van Nairobi na Stellenbosch ten toon gestel

Afrika-vernuf in elektriese motorfietsekspedisie van Nairobi na Stellenbosch ten toon gestel

​In 'n revolusionêre vertoon van Afrika-vernuf sal 'n elektriese motorfiets wat in Afrika ontwerp en gebou is en net deur die son aangedryf word, die lang pad...

Lees verder