Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of the interns at CHS
Image by: Stefan Els and Wilma Stassen

Persverklaring

Nuwe internskapprogram by US-klinieke open deure vir voornemende mediese ontvangspersone

Vir baie jong Suid-Afrikaners is die verwerwing van ʼn kwalifikasie net die begin van ʼn moeilike reis. Die volgende struikelblok is om die werksondervinding op...
Lees verder
Leierskap: Vind jou weg

Leierskap: Vind jou weg

​Op 29 Augustus het die eerste Departementshoofde-indaba (HoD Indaba) van 2024 verskeie akademiese leerstoele en departementshoofde oor die hele Universiteit...

Lees verder
Tygerberg Studenteraadslede 2024/2025 ingehuldig

Tygerberg Studenteraadslede 2024/2025 ingehuldig

​Die nege kandidate wat in Augustus tot die Tygerberg Studenteraad (TSR) verkies is, is onlangs tydens 'n seremonie by STIAS in Stellenbosch as lede van die TSR...

Lees verder
Konvokasievergadering op 4 Oktober gehou

Konvokasievergadering op 4 Oktober gehou

Lede van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch (US) word uitgenooi na die jaarvergadering van die Konvokasie op Vrydag 4 Oktober 2024.

Ingevolge die U...

Lees verder
Erfenisdag: Ons erfenis nou verweef met ons toekoms

Erfenisdag: Ons erfenis nou verweef met ons toekoms

Suid-Afrikaners het op 24 September Erfenisdag gevier. In meningsartikels vir die media skryf proff Chris Jones (Eenheid vir Morele Leierskap) en Nico Koopman...

Lees verder
Vinger op die pols: Opdatering oor die hernude MBChB-kurrikulum

Vinger op die pols: Opdatering oor die hernude MBChB-kurrikulum

In Februarie 2022 is die hernieude MBChB-kurrikulum geïmplementeer as deel van 'n instellingswye programvernuwingsproses en dit is belyn met nasionale en...

Lees verder
Africa-Oxford-toekenning befonds nuwe navorsing oor bewustheid in gesondheidsberoepe

Africa-Oxford-toekenning befonds nuwe navorsing oor bewustheid in gesondheidsberoepe

Die gesogte Afrika-Oxford (AfOx) Inisiatief Katalisator Toekenning is onlangs toegeken om 'n nuwe navorsingsamewerking tussen navorsers by die Departement...

Lees verder