Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of the interns at CHS
Image by: Stefan Els and Wilma Stassen

Persverklaring

Nuwe internskapprogram by US-klinieke open deure vir voornemende mediese ontvangspersone

Vir baie jong Suid-Afrikaners is die verwerwing van ʼn kwalifikasie net die begin van ʼn moeilike reis. Die volgende struikelblok is om die werksondervinding op...
Lees verder
Ontvangers van maatskaplike toelaes weerloos teen informele geldskieters

Ontvangers van maatskaplike toelaes weerloos teen informele geldskieters

Begunstigdes van maatskaplike toelaes, veral bejaardes of enkelmoeders, word steeds geteiken deur ongeregistreerde of informele geldskieters (algemeen bekend as...

Lees verder
MIV-studiedeelnemers skitter by VIGS 2024-konferensie

MIV-studiedeelnemers skitter by VIGS 2024-konferensie

Twee jong vroue wat as babas aan 'n baanbrekende MIV-studie deelgeneem het, het onlangs 'n impak gemaak by die VIGS 2024-konferensie in München.

Juliana Marais...

Lees verder
Die evolusie van Bestuurswetenskappe

Die evolusie van Bestuurswetenskappe

SAIMS conference last day
Van L to R:Prof Suzette Viviers, Ms Sabrina Matthee, Prof Johan De Villiers, Prof Johan Fourie, Prof Nic Terblanche

Die Depatement Ondernemingsbestuur aan...

Lees verder
Maties Hokkie spog nou met drie astroturfs

Maties Hokkie spog nou met drie astroturfs

​Maties Hokkie het weer sy hokkie-aanbod uitgebrei deur 'n derde astroturf by hul fasiliteit te voeg en atlete amptelik in Augustus vanjaar na hul fasiliteite...

Lees verder
US-chemici ingelyf as genote van SA Chemiese Instituut en Royal Society of SA

US-chemici ingelyf as genote van SA Chemiese Instituut en Royal Society of SA

​Drie chemie-dosente in die Universiteit Stellenbosch se Departement Chemie en Polimeerwetenskap is ingelyf as genote van die Suid-Afrikaanse Chemiese Instituut...

Lees verder
Wêreldonderwysersdag: Onderwysers se stemme moet gehoor word

Wêreldonderwysersdag: Onderwysers se stemme moet gehoor word

​Wêreldonderwysersdag is op Saterdag 5 Oktober gevier. In meningsartikels vir die media het kenners in die Fakulteit Opvoedkunde aan die Universiteit...

Lees verder