Popular searches
8249 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Belangrikheid van selfsorg in die kollig by Vrouedagviering
Die belangrikheid van selfsorg was in die kollig by die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe se jaarlikse Vrouedagviering op Donderdag, 5 Augustus 2021. Die geleentheid is deur die Fakulteit se visedekaan van Sosiale Impak en...
US se top GR-kandidate gesels oor rede vir sukses
In die Augustus 2021-uitgawe van Accountancy South Africa, nuusbrief van The South African Institute of Chartered Accountants (SAICA), het die Instituut aangekondig dat 2 507 kandidate wat die eerste professionele eksamen, die Aanvanklike...
#USVROUE: Hulp aan vroue om hul burgerskapstatus aan hul kinders oor te dra
Die lewe kan baie moeilik wees vir 'n staatlose kind wat nie as 'n burger van enige land in die wêreld erken word nie. Een van die grootste bydraende faktore vir hierdie stand van sake is vroue se onvermoë om hul burgerskapstatus aan hul...
Vrouedag: Hoe om die speelveld vir SA se vroue gelyk te maak
Maandag (9 Augustus) was Vrouedag. In meningsartikels* vir die media fokus kenners aan die Universiteit Stellenbosch op van die kwessies wat aangespreek moet word ten einde die speelveld vir Suid-Afrika se vroue gelyk te maak. Klik op die...
#USVroue: Hantering van intimiteit in ’n veranderende MIV-landskap
Die sosialegedragsnavorser dr Lario Viljoen, wat verbonde is aan die Desmond Tutu TB-sentrum in die Departement Pediatrie en Kindergesondheid, het vir haar doktoraat bestudeer hoe vroue seks, intimiteit en gesondheid hanteer teen die...
Gendergelykheid baat die hele gemeenskap
Daar is ʼn duidelike verband tussen gender diversiteit en goeie besigheidsprestasie, en deur vroue tot leierskapposisies te bevorder gee ʼn land se ekonomie ook ʼn hupstoot. Dit was die ferm Vrouedagboodskap wat professor Agnes Binagwaho, vise...
US navorsers help met genetiese studie oor bipolêre versteuring
US navorsers help met genetiese studie oor bipolêre versteuring Navorsers van die Universiteit Stellenbosch het 'n rol gespeel in wat waarskynlik die grootste genetiese studie oor bipolêre gemoedsversteuring tot op hede is. Die resultate...
#USVroue: COVID-19 en die invloed daarvan op vroue
Vir Hannah Simba, 'n PhD-kandidaat in Openbare Gesondheid aan die Universiteit Stellenbosch (US), is die bevordering en insluiting van vrouewetenskaplikes noodsaaklik om algehele wetenskaplike uitnemendheid te kweek. Hierdie ontvanger van...
#USVroue: Bevorder vrouegesondheid
Vroue- en voortplantingsgesondheid word dikwels afgeskeep in die openbare domein. Dr Rizwana Roomaney, 'n dosent in die Departement Sielkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US), wil dít help verander. As 'n ervare metodoloog wat by die...
Ek is hier, laat ek praat!
Opmerklike vroue. Hulle het deur die eeue hand-aan-hand opgeruk. Hulle het met hoop geloop en geweet dat wat hulle gaan doen, hul huidige werklikheid en dié van toekomstige geslagte kan verander. Hulle gebruik hul teenwoordigheid en hul...