 
      Verslag van die kommissie oor universiteitsfooie
    13 November 2017
  
    President Jacob Zuma het die verslag van die kommissie van ondersoek na universiteits- en hoër onderrig fooie amptelik bekend gemaak.
Die kommissie, onder leiding van regter Jonathan Heher, is in Januarie op die been gebring om die hoër onderwys fooie te ondersoek.
Om die volledige verslag te lees kliek hier.