Skip to main content
Photo taken by Centre for Learning Technologies

Tydige Onderrig, Betrokkenheid & Motivering

Verskaf Onmiddellik Terugvoer oor Konseptuele Begrip Tydens Lesings


SUNLearn Clickers

Watch Immediate feedback of conceptual understanding during lectures on YouTube.

Clicker is ’n “studenteresponsstelsel” – 'n interaktiewe tegnologie wat dosente in staat stel om 'n vraag aan 'n hele klas te stel en onmiddellik almal se antwoorde te bekom en te bekyk. Die dosent kan ook kies om die terugvoer aan die studente bekend te maak.

Kliek op die volgende skakels vir meer inligting:

Stimuleer Studentebetrokkenheid in Groot Klasse


Omgekeerde Klaskameronderrig

Watch Creating student engagement in large classes on YouTube.

Oorbrug die Gaping tussen Notas Neem en Taalhindernisse


Podsendings van Lesings

Watch Bridging the gap of note taking and language barriers on YouTube.

“Podsendings” verwys in die besonder na klanklêers wat gebruikers op enige toestel en enige tydstip van hulle keuse kan aflaai en luister. Die term dra wel ook die generiese betekenis van klanklêers met óf sonder videomateriaal.

Kliek op die volgende skakels vir meer inligting:

Aanmoediging van Studentebetrokkenheid deur Motivering


Spelifiëring met Badges op SUNLearn

Watch Encouraging student engagement through motivation #1 on YouTube.

Watch Encouraging student engagement through motivation #2 on YouTube.

Badges is digitale bewyse aan groepe of individue wat aan voorafbepaalde maatstawwe voldoen. Op SUNLearn word hierdie bewyse op die student se profiel vertoon as 'n soort erkenning vir prestasie. Talle oefen-toepassing, mediese skemas, ensovoorts gebruik ook sulke bewyse om gebruikerbetrokkenheid aan te spoor.

Kliek op die volgende skakels vir meer inligting:

Stimuleer Studentebetrokkenheid met Onmiddellike Terugvoer en Spelifiëring


Socrative Vasvrae

Watch Creating student engagement through immediate feedback and gamification (Socrative quizzes) on YouTube.

Socrative is ’n gratis aanlyn platform. Dit stel dosente in staat om vrae informeel te stel of vasvrae op te stel wat studente individueel of in groepe moet beantwoord. Die groepvasvrae voer spelifiëring in deur middel van 'n omgewing waarin spanne studente teen mekaar meeding.

Kliek op die volgende skakels vir meer inligting:


ERKENNING: Foto geneem deur Sentrum vir Leertegnologieë