Image under license by Freepik.com
Breadcrumb
Ooptoegang Hulpbronne
Meng dit soos ’n Superheld
Top gereedskap, wenke en truuks vir SUNlearn (Moodle)
Welkom by die ‘Meng dit soos 'n Superheld' ooptoegang hulpbron. Met hierdie hulpbron poog ons om jou kreatiewe krag binne Leerbestuurstelsels (Learning Management Systems – LMS) te verketen!
Hierdie hulpbron is ‘gevul’ met kreatiewe praktykgebaseerde truuks vir die bou van leerinhoud op SUNLearn (Moodle) of enige HTML-gebaseerde leerbestuurstelsel (LMS). Dit sal jou bemagtig om aanlyn leerervarings te verbeter deur jou te voorsien van baie uitvoerbare, pedagogie- en ontwerp-ingeligte wenke en truuks.
Verken hierdie hulpbron en word omskep/verander in ’n gemengde leer-superheld.