Skip to main content

INSTITUSIONELE DATA

Statutêre verslae

Die Afdeling Institusionele Strategie, Navorsing en Analitika is verantwoordelik vir die inhandiging van die volgende verslae aan die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding (DHOO), sowel as ander statutêre liggame:​

  • HEMIS-personeelstatistieke
  • HEMIS- nadoktorale statistieke
  • HEMIS-studentestatistieke
  • AIMS-statistieke
  • Statistieke oor kliniese opleidingstoekennings
  • Statistieke oor bepaalde ministeriële teikens
  • Statistieke oor verlengde kurrikulumprogramme
  • Statistieke oor onderwysinskrywing, opleiding en graduandi
  • Navorsing-en-ontwikkelingsvraelys
     

NAVRAE

Mnr. Leon Eygelaar
+27 21 808 4524​​