Breadcrumb
Inligtingsoorsigbestuur
Die Universiteit Stellenbosch is daartoe verbind om die privaatheid van ons studente, werknemers en vennote te beskerm ingevolge die Wet op Beskerming van Persoonlike Inligting, Wet 4 van 2013 (POPIA).
PERSOONLIKE INLIGTING EN PRIVAATHEID | |
WAT IS PERSOONLIKE INLIGTING? | HET JY GEWEET? |
Persoonlike inligting:
| Openbare Wi-Fi-netwerke kan minder veilig wees. Probeer om nie toegang te kry tot sensitiewe inligting, soos bankbesonderhede, wanneer jy aan openbare Wi-Fi-netwerke gekoppel is nie. |
ONS DIENSTE | ||
PRIVAATHEIDSVOORVALLE EN AANMELDING VAN SKENDINGS | TOEGANG TOT INLIGTING | PRIVAATHEIDSASSESSERING |
Indien jy ’n moontlike geval van die skending van persoonlike inligting vermoed, soos uitvissing, meld dit asseblief dadelik by Inligtingsoorsigbestuur aan via ons dienstoonbank of per e-pos: | Institusionele toestemming dien as ’n belangrike beheermaatreël om te verseker dat die Universiteit Stellenbosch en sy navorsers voldoen aan en uitvoering gee aan Suid-Afrikaanse privaatheidsverwante wetgewing. Institusionele toestemming (in Engels ook bekend as “gatekeeper’s permission”) is nodig vir alle navorsing oor die Universiteit as ’n instelling, waaronder inligting oor die Universiteit se bedrywighede, werknemers, studente, alumni, vennote en ander belanghebbendes. | Interne gebruikers – navorsers ingesluit – kan die skakels hier onder gebruik om die risiko’s te evalueer met betrekking tot die persoonlike inligting wat hulle van plan is om in te samel of verwerk. |
PAIA-VERSOEKE | KONSULTASIE- EN ADVIESDIENSTE | |
| Klik asseblief hier vir hulp met jou PAIA-aansoek (die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting). | Inligtingsoorsigbestuur se konsultasie- en adviesdienste sluit werkswinkelgebaseerde opleiding en bewusmakingsessies asook gassprekers in. Enige van hierdie dienste kan via ons dienstoonbank versoek word. |
|
HULPBRONNEHierdie dokumente bevat waardevolle inligting oor die bestuur van persoonlike inligting. | |
DOKUMENTE EN BELEIDE | VERKORTE DOKUMENTE EN INFOGRAFIKA |
| US Reglement vir Privaatheid | |
| POPIA | |
| Voorvalle/sekuriteitskendings | |
KONTAK ONS
Vir algemene navrae, kontak Inligtingsoorsigbestuur per e-pos by [email protected]