Skip to main content

Omgewingsvolhoubaarheid by Die Unviersiteit Stellenbosch

GoodsServices.png

Ons doelwit:

Om goedere en dienste te koop van maatskappye en organisasies waar Ketting-van-Bewaring (KVB) geloofsbriewe beskikbaar en geëvalueer is.

Projekte en programme

Groen Verkrygingsplanne

Die Groen Verkrygingsplanne en riglyne is ontwikkel om ons te lei met die aankoop van volhoubare goedere en dienste.

Wat kan jy doen om te help:

  • Koop gesertifiseerde energie- en waterdoeltreffende toestelle.
  • Vermy die koop van enkelgebruik-items.
  • Gebruik omgewingsvriendelike toiletware en skoonmaakmiddels.
  • Soek na eko-gesertifiseerde geëtiketteerde goedere.

 

Kontak die Dienstoonbank (021 808 4666) vir verdere inligting of stuur 'n e-pos na [email protected].