7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
’n Dag in die lewe… Anne Havemann-Serfontein
Met ons jaarlikse reeks #dagindielewe , wat in Mei ter viering van Werkersdag verskyn, vestig ons spesiaal die aandag op ons personeellede by die Universiteit Stellenbosch (US). Vanjaar stel ons jou bekend aan professionele administratiewe...
Stellenbosch University
Pulmonale hipertensie: 'n Wêreldwye gesondheidskrisis wat ons moet aanspreek
Wêreld-Pulmonale Hipertensiedag is op 5 Mei gevier. ʼn Kenner by die US, prof Gerald Maarman, het 'n meningsartikel geskryf. Hy fokus op maniere om die diagnose en behandeling van pulmonale hipertensie te verbeter.
Stellenbosch University
Jacquin Flandorp help studente om hul voete te vind
#DagInDieLewe As 'n toonaangewende hoëronderwys- en navorsingsinstelling in Suid-Afrika is ons trots op ons diverse en talentvolle span van meer as 4 000 voltydse personeel – akademici, navorsers en professionele administratiewe...
Stellenbosch University
Katalisators vir groei – US se Pro-visekanseliers gaan innovasie, vennootskappe en uitnemendheid bevorder
Die US het ses nuwe Pro-visekanseliers om innovasie aan te dryf, vennootskappe te bou en akademiese uitnemendheid te versterk. Pro-visekanseliers dien as ambassadeurs van die Universiteit en die Visekanselier. Hierdie poste vul die werk van...
Stellenbosch University
Kommunikasie uit die Raad (vergadering van 21 Junie 2021)
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het Maandag 21 Junie 2021 vir die tweede keer dié jaar vergader. Die vergadering het plaasgevind teen die agtergrond van 'n hernude landwye toename in COVID-19-infeksies, wat die regering...
Stellenbosch University
Is grendeltyd outokratiese inkruiping of ‘gelykmakende reaksie’?
Is die grendeltyd ʼn outokratiese inkruiping of ʼn 'gelykmakende reaksie' op die COVID-19 pandemie? Dít is die vraag wat prof Steven Robins van die Departement Sosiologie en Sosiale Antropologie probeer beantwoord het in ʼn meningsartikel wat...
Stellenbosch University
Kommunikasie uit die Raad (vergadering van 6 April 2020)
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het op Maandag 6 April sy eerste vergadering vir 2020 gehad. In 'n eerste vir die Raad het die vergadering virtueel plaasgevind op 'n aanlyn samewerkingsplatform wat videokonferensies moontlik...
Stellenbosch University
Vikariaat van Rome en Italiaanse regering nooi Van Niekerk as spreker by internasionale jubileum
Prof Anton van Niekerk, uitgelese professor in Filosofie en die direkteur van die Sentrum vir Toegepaste Etiek in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe, is deur die vikariaat van Rome en die Italiaanse ministerie van onderwys...
Stellenbosch University
’n Dag in die lewe: Drikus Hancke
As hoof van rugby by Maties Sport gebruik Drikus Hancke sy diep passie vir die spel om die Maties Rugby-program te verbeter. Sy strategiese leierskap bevorder nie net ons spanne se prestasie op die veld nie, maar versterk ook die lewendige...
Stellenbosch University
ʼn Dag in die Lewe: Chevaan Peters
Chevaan Peters staan aan die stuur van Kennisbestuursfunksie van Sosiale Impak aan die Universiteit Stellenbosch (US). Hy hou toesig oor die Sosiale Impakplatform en hanteer bemarking en kommunikasie, wat belyning met die US se strategiese...