7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Regering moet weer kyk na sy soutvermindering-strategie
ʼn Paar jaar gelede het Suid-Afrika ʼn innoverende strategie in werking gestel om burgers se hoë soutinname te help verminder. Al is ʼn mate van sukses aanvanklik met die soutverminderingstrategie behaal, glo sleutel-rolspelers die regering...
Stellenbosch University
Unesco-leerstoel aan US-navorsers toegeken
Die Unesco-leerstoel in Komplekse Sisteme en ʼn Transformerende Afrika-toekoms is toegeken aan twee navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) – mede-professor Rika Preiser en Tanja Hichert – wat altwee aan die Sentrum vir...
Stellenbosch University
SAMNR-toekenning ondersteun navorsing oor gestremdheidsoorwegings tydens Covid-19
Dr Lieketseng Ned, 'n navorser aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Globale Gesondheid, het onlangs 'n vroeë loopbaan-navorsingstoekenning van die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad (SAMNR) ontvang ter waarde van R600...
Stellenbosch University
Meer volhoubare praktyke nodig in konstruksiebedryf
Die verbetering van die volhoubaarheid van aktiwiteite in die konstruksiebedryf is die sleutel om die nadelige impak van dié bedryf op die omgewing te temper. Maar vir dit om te gebeur, moet belanghebbers in die bedryf meer entoesiasties...
Stellenbosch University
Ma ken seun se graad met trots toe
Die vreugdevure wat met gradedag gepaard gaan, verbloem soms die fel stryd wat studente en hul gesinne moet voer om die eindstreep te haal. Vir Kayden Carelse was 14 Desember, toe ʼn honneursgraad in logistiek aan hom toegeken is, ʼn...
Stellenbosch University
US se Fakulteit Ingenieurswese kry eerste MicroWriter ML®3 in Afrika
As ʼn eerste-in-sy-soort in Afrika, het die Departement Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese in die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch (US) onlangs ʼn masjien van wêreldgehalte aangeskaf. Die masjien word gebruik...
Stellenbosch University
Prof Herman Kamper ondersoek hoe mens en masjien taal leer
Prof Herman Kamper van die Departement Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese het Dinsdag 21 Oktober 2025 sy intreerede gelewer. Hy fokus op metodes wat masjiene in staat stel om gesproke taal outonoom te leer. Hy poog om beter spraak-...
Stellenbosch University
US-wetenskaplike ontvang R12 miljoen-toekenning vir navorsing oor gestremdheid
Dr Zara Trafford het ʼn vroeëloopbaan-toekenning van Wellcome Trust ontvang. Sy is die eerste US-ontvanger van hierdie toekenning. Haar projek fokus op gestremde jongmense in gemeenskappe met beperkte hulpbronne.
Faculty of Medicine and Health Sciences
Tygerberg-SU chirurge eerste om nuwe ledemaatrekonstruksie in Suid-Afrika uit te voer
'n Span ortopediese chirurge by Tygerberg Hospitaal het onlangs 'n Suid-Afrikaanse eerste behaal toe hulle 'n innoverende ledemaatrekonstruksie-operasie uitgevoer het wat slegs 'n paar keer in die wêreld gedoen is. Die span chirurge het 'n...
Stellenbosch University
Twee US-graduandi verruil Eikestad in 2026 vir Oxford as Rhodes-beurshouers
Twee US studente benoem as Rhodes-beurshouers. Beurse is al aan bykans 1 000 uitmuntende gegradueerdes van universiteite in Suider-Afrika toegeken om hulle studie aan die wêreld se voorste universiteit voort te sit. Die nasionale...