7435 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Digitale konnektiwiteit gee vroue-agripreneurs in Afrika ’n vegterskans
Die jaarlikse Mikro-, Klein- en Medium-grootte Ondernemingsdag word op Maandag 27 Junie gevier. In ʼn meningsartikel vir Daily Maverick skryf dr Mamello Nchake van die Departement Ekonomie dat digitale konnektiwiteit vroue in Afrika ʼn beter...
Stellenbosch University
Transformasiekomitee se rondleiding help deelnemers om die wêreld deur ander se oë te ervaar
'n Rondleiding deur die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe se Transformasiekomitee is net een van die maniere waarop hierdie komitee beplan om transformasie in sy eie omgewing te bevorder deur te begryp hoe ander die wêreld ervaar....
Stellenbosch University
NITheCS/CHPC somerskool in kodering verryk kritiese vaardighede
Een van die grootste somerskole in kodering en die fundamentele beginsels van teoretiese en berekeningswetenskappe vind vir die volgende twee weke by 30 akademiese instellings in Suid-Afrika en Kenia en betrek meer as 850 nagraadse...
Stellenbosch University
Eskom se jongste maatskappy roep prof Mark Swilling vir diens op
Prof Mark Swilling, mededirekteur van die Sentrum vir Volhoubaarheidsoorgange (SVO) aan die Universiteit Stellenbosch dra die nasionale energiestrategie op die hart. Swilling is pas as ʼn nie-uitvoerende direkteur in die raad van Eskom se...
Stellenbosch University
Meer as 50 SOAR-deelnemers voltooi hul akademiese reis met trots
Verlede week het 56 eerstegenerasiestudente oor verskeie fakulteite heen wat die Universiteit Stellenbosch (US) se SOAR-program deurloop het, hul akademiese reis voltooi toe hulle die podium by die Coetzenburg-sentrum bestyg het om hul...
Stellenbosch University
Prof Brian Warren: 'n Gevierde chirurg en leermeester
Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) aan die Universiteit Stellenbosch (US) betreur die afsterwe van prof Brian Warren, 'n hoogaangeskrewe chirurg en onderwyser, en voormalige hoof van die Departement Chirurgiese...
Stellenbosch University
Pan-Afrika-parlement keur vasteland se eerste modelwet oor volhoubare grondbestuur goed
Belangrike stap vorentoe vir volhoubare landboubestuur in Afrika. Kan lande help om hulle grond te beskerm en veerkragtigheid teen klimaatsverandering te versterk. Omvat alle dimensies van grondbestuur.
Economic and Management Sciences
BDatSci-finalejaars wen die 2025 Discovery GradHack
BDatSci-finalejaars wen die 2025 Discovery GradHack
Faculty of Medicine and Health Sciences
Desmond Tutu TB-sentrum vereer met internasionale openbare gesondheidstoekenning
Die Desmond Tutu TB-sentrum is onlangs bekroon met die 2025 Karel Styblo Union se openbare gesondheidsprys. Die sentrum het die prys ontvang ter erkenning van sy werk en impak op TB-beheer oor die afgelope dekade. Die prys erken dat die...
Stellenbosch University
Prof Swart medeleier van nuwe internasionale projek oor uitsterwingsgeskiedenisse en museums
Nuwe navorsingsprojek sal die lang geskiedenis van die mens se verhouding met uitgestorwe natuurlewe in Suid-Afrika ondersoek. Die projek sal omgewingshistorici, kunstenaars, bioloë en museumkurators byeenbring. Prof Sandra Swart is aan die...