7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Studie bewys digitale tegnologie kan leerders met erge intellektuele gestremdheid baie help
Die gebruik van digitale tegnologie in spesiale skole vir leerders met erge intellektuele gestremdheid kan help om belangrike lewensvaardighede by hulle te ontwikkel. Dít is die mening van die adjunkhoof van Rusthof Skool vir Leerders met...
Stellenbosch University
US blink uit op TIME 100-lys vir 2022
In 'n historiese prestasie verskyn nie een nie, maar twee wetenskaplikes verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US) – prof Tulio de Oliveira en dr Sikhulile Moyo – op vanjaar se TIME 100-lys van die invloedrykste mense ter wêreld. Dié...
Stellenbosch University
President Ramaphosa vra vir gesamentlike optrede om honger te beëindig by US se prestigegeleentheid
President Cyril Ramaphosa lewer hoofrede by die Universiteit Stellenbosch se 7de Beraad oor Sosiale Geregtigheid in Kaapstad. Beraad fokus op voedselsekerheid, klimaatsverandering en vrede as paaie na gelykheid en veerkragtigheid. President...
Stellenbosch University
‘Skut gat and dala’ – baanbrekersnavorsing vir meestersgraad vang geleefde werklikheid van Wynland-vroue vas
Chérise Adams herformuleer feministiese teorie deur die geleefde kennis van Kleurling* werkersklasvroue in die Wynlande Haar tesis – wat deels in Afrikaaps geskryf is – fokus op die sorg, veerkragtigheid en alledaagse oorlewingstrategieë...
Stellenbosch University
Sass-tweeling vereer hulle aktivis-ma, ʼn US-alumna, op gradedag
Die tweelingsusters Clio en KD Sass gradueer op dieselfde dag aan die Universiteit Stellenbosch, dekades nadat hulle ma se studies deur apartheid ontwrig is. Hulle ma, wat aan kanker gesterf het toe hulle baie klein was, is vir anti...
Stellenbosch University
Skep die toekoms van mediese tegnologie in Suid-Afrika
Wêreldkreatiwiteit- en innovasiedag word jaarliks op 21 April gevier. Meer moet gedoen word om plaaslike ontwikkeling van gesondheidstegnologie te bevorder. Ons moet in innovasie-infrastruktuur belê.
Stellenbosch University
Topdosente in die kollig by OLA-viering
Die US het top-akademici en innoveerders in onderrig, leer en assessering tydens ’n spoggeleentheid by STIAS vereer. Prof Elize Archer het die Erkende Dosent-toekenning ontvang, terwyl proff Karin Wolff, Deborah Blaine en Sonia Fidder vir...
Stellenbosch University
Francisca Darkoh: Deernis versinnebeeld, een bord kos op ʼn slag
JEUGMAAND Gedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hul gemeenskappe en verder bevorder. Deur hul leierskap, deernis en toewyding help hulle om ʼn beter toekoms vir Suid-Afrika te bou. Hierdie...
Stellenbosch University
‘Met ’n BSc-kwalifikasie kan jy nie verkeerd gaan nie,’ sê BSc alumnus
Marko Victor se eerste werk as 'n mikrobioloog was dié van kwaliteitsbeheerbestuurder by 'n waterbotteleringsmaatskappy in Franschhoek terwyl hy nog besig was om sy MSc by die Universiteit Stellenbosch (US) te voltooi. Vandag werk hy as...
Stellenbosch University
Program wil toppresteerders aanmoedig om na uitnemendheid te streef
'n Program, gemik op die ondersteuning van die holistiese ontwikkeling van top- voorgraadse akademiese presteerders in die Ekonomiese en Bestuurswetenskap Fakulteit by die Universiteit Stellenbosch (US), is Maandag (15 Februarie)...