7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Afrikadag: Nuwe boek wil jong Afrika-leiers na vore laat tree wat ’n verskil kan maak
Die heersende korrupsie belemmer Afrika se groei, ontwikkeling en welvaart en verhoed dat die vasteland sy volle potensiaal kan verwesenlik. Verantwoordbaarheid en etiese leierskap is nodig om Afrika in 'n kragtige reus te omskep. Dít is...
Stellenbosch University
Longprobleme duur voort in die meeste adolessente selfs ná TB-behandeling
Twee uit drie adolessente wat met pulmonale tuberkulose (TB) gediagnoseer is, ervaar longabnormaliteite selfs nadat hulle die behandeling vir hierdie siekte suksesvol voltooi het. Hierdie onrusbarende bevinding is onthul in 'n nuwe studie...
Stellenbosch University
Prof Bernard Bekker wil SA se toekomstige kragstelsel help beplan
Prof Bernard Bekker van die Departement Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese het op 6 November 2025 sy intreerede gelewer. Hy gebruik modelle en simulasies om Suid-Afrika se toekomstige elektrisiteitstelsel te help beplan. Hy verskaf...
Faculty of Medicine and Health Sciences
Stemme van oorlewendes versterk by 16 Dae van Aktivisme-geleentheid
Die US se Co-Create Health Hub het kragte saamgesnoer met Aurorah Kuilsrivier Gemeenskap Aksienetwerk om 16 Dae van Aktivisme te vier met 'n geleentheid wat die stemme van oorlewendes van geslagsgebaseerde geweld (GBV) versterk. Die...
Faculty of Medicine and Health Sciences
Nuwe Afrika-wye netwerk van stapel gestuur om psigose-navorsing te bevorder
Daar is steeds te min navorsing oor, en hulpbronne vir psigotiese afwykings in Afrika. Die onlangse stigting van die Africa Psychosis Research Network (APRN) poog om dit te verander. Die APRN poog om te werk aan 'n gedeelde visie vir...
Innovation and Commercialisation
As hy nie die regte masjien vir 'n werk kan kry nie, bou hy een.
Miskien het sy liefde vir Lego-speel van jongs af van Ian die 3D-druktowenaar gemaak wat hy vandag is. Tog is een ding seker: Ian van Zyl is 'n fantastiese bate vir die Innovus Technology Transfer-span, waarby hy aan die begin van die jaar...
Department of Mechanical and Mechatronic Engineering
Voigt-leerstoel in Termovloeistofstelselmodellering
Prof. Pieter Rousseau lei die Voigt-leerstoel in Termovloeistofstelselmodellering by Stellenbosch. Deur CFD en KI te kombineer, pak sy navorsing komplekse uitdagings in hernubare energie, kragsiklusse en selfs diagnostiek vir menslike...
Stellenbosch University
US verbeter algehele telling op QS-wêreldranglys
Net drie plekke. Dit is hoe naby die Universiteit Stellenbosch (US) vir die derde agtereenvolgende jaar aan die top 300 universiteite ter wêreld gekom het. Volgens die jongste QS (Quacquarelli Symonds)-wêreldranglys vir universiteite wat...
Maties Sport
Maties Hokkie-alumni wat SA by die Olimpiese Spele verteenwoordig
Stellenbosch Universiteit het nie minder nie as agt voormalige Maties Hokkiespelers in die Suid-Afrikaanse spanne vir die Parys Olimpiese Spele. Die span sluit voormalige Maties-mans Daniel Bell, Andrew Hobson, Keenan Horne, en Jacques van...
Maties Sport
Ontmoet Maties se bestuurder vir studente-atleet ondersteuningsdienste
Maties Sport verwelkom graag vir Lungako Mweli wat vanaf 1 Julie 2023 in die pos van Bestuurder: Studente-Atleet Ondersteuningsdienste aangestel is. Mweli het ’n kort vraag-en-antwoord sessie met Maties Sport gehad na haar aanstelling. Hoe...