7442 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US-navorsers dra by tot vername studie oor ingeperkte groei
Toonaangewende navorsers, beleidmakers en praktisyns byeengebring om een van die SA se mees volgehoue en komplekse openbare gesondheidsuitdagings – ingeperkte lengtegroei by kinders – die hoof te bied. Ingeperkte lengtegroei is nie die...
Stellenbosch University
US vereer top-akademici met toekennings vir uitnemendheid in navorsing en innovasie
Die Universiteit vier uitstaande navorsers en innoveerders vir die transformasie van kennis in volhoubare, werklike impak. Visekanselier prof Deresh Ramjugernath en Viserektor prof Sibusiso Moyo doen ’n beroep op uitnemendheid gegrond op...
Stellenbosch University
Prof Riaan den Haan ontwikkel gisstamme wat afval in bruikbare produkte kan omskep
Prof Riaan den Haan van die Departement Mikrobiologie het sy intreerede op 26 Mei 2026 gelewer. Sy navorsing fokus op die ontwikkeling van gisstamme vir volhoubare biotegnologie-toepassings. Sy werk het ten doel om biomassa en industriële...
Stellenbosch University
Sewe dae se dobbelary kan 'n jaar se nasionale studentefinansiering uitwis
Die Universiteit Stellenbosch (US) het die "Dobbel en studentewelstand"-simposium wat deur die Suid-Afrikaanse Vereniging van Senior Studentesake-praktisyns (SAASSAP) in vennootskap met Higher Health gereël is aangebied. Die simposium het...
Stellenbosch University
SA span doen tweede suksesvolle penisoorplanting
ʼn Span van die Universiteit Stellenbosch (US) en die Tygerberg Akademiese Hospitaal het onlangs ʼn tweede penisoorplanting gedoen. Dit is die eerste keer ter wêreld dat ʼn mediese sentrum hierdie prosedure twee keer suksesvol uitvoer. Prof...
Stellenbosch University
FGGW raap drie Discovery-stigting toekennings op
Drie akademici van die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe was die ontvangers van 2019 Discovery-stigting Toekennings. Hierdie toekennings, wat aan kliniese dokters gee word wat...
Stellenbosch University
US maak jongste groep uitgelese professors bekend
As deel van die Universiteit Stellenbosch (US) se verbintenis tot akademiese uitnemendheid en in erkenning van US-akademici wat die hoogste sport in hul universiteitsloopbane bereik het, het die instelling die titel van uitgelese professor...
Stellenbosch University
SA span doen tweede suksesvolle penisoorplanting
ʼn Span van die Universiteit Stellenbosch (US) en die Tygerberg Akademiese Hospitaal het onlangs ʼn tweede penisoorplanting gedoen. Dit is die eerste keer ter wêreld dat ʼn mediese sentrum hierdie prosedure twee keer suksesvol uitvoer. Prof...
Stellenbosch University
US vereer briljante wiskundige en uitsonderlike navorser
Die Universiteit Stellenbosch (US) gaan prof. Helmut Prodinger, een van Suid-Afrika en die wêreld se voorste navorsers in kombinatorika, vereer met 'n Kanselierstoekenning by een van die Maart 2016 gradeplegtighede. By dieselfde seremonie...
Stellenbosch University
US Woordfees bied diskoerse wat almal raak
Diskoers speel tradisioneel 'n groot rol by die US Woordfees en in 2016, met sy talle uitdagings, dra hierdie sessies ekstra gewig met onderwerpe wat elke Suid-Afrikaner raak. Die Vriende van Afrikaans/ATKV-debat oor of 'n ontwikkelende...