7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Moedersterftekoers in die kollig by ReSEP-werksessie
Dit is 'n groot bekommernis dat die moedersterfte-ratio in Suid-Afrika baie hoër bly as dié van vergelykende portuurgroepe met soortgelyke ekonomieë en vergelykbare vlakke van openbare gesondheidsbesteding. Binne hierdie denkraamwerk het...
Stellenbosch University
Gendergebaseerde geweld en menseregte
Geweld teen vroue het wêreldwyd beduidend toegeneem, maar in Suid-Afrika het dit pandemiese omvattings aangeneem. Hoewel daar ʼn daadwerklike poging in ons wetgewende omgewing aangewend word om geregtelike reaksie en toegang vir slagoffers...
Stellenbosch University
Covid-19 het SA se MIV-teikens gestrem, maar ook geleenthede vir innovasie gebring
Wêreldvigsdag word op 1 Desember herdenk. In 'n meningsartikel vir News24 skrfy dr Munya Saruchera van die Afrika-sentrum vir MIV/Vigsbestuur dat ons die lesse wat ons uit die bestuur van die Covid-19-pandemie geleer het moet gebruik om MIV...
Stellenbosch University
FGGW-dosente gekies vir AFREhealth Leierskapontwikkelingsprogram
Drie dosente verbonde aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), dr Talitha Crowley, Amanda Msindwana, en Mia Duvenage, is gekies om die Universiteit Stellenbosch te verteenwoordig as deel van die inhuldigingskohort van...
Stellenbosch University
WOW bemagtig steeds leerders
Met sy kreatiewe programme in skole en gemeenskappe skep Woorde Open Wêrelde (WOW), 'n inisiatief van die Toyota US Woordfees, reeds sedert 2003 'wow'-oomblikke vir leerders deur die hele land. WOW-programme ontwikkel taalvaardighede...
Stellenbosch University
Nuwe webtuiste skep veilige ruimte om oor kampusverkragtingskultuur te praat
Hoewel statistieke belangrik is om kwessies van kampusverkragtingskultuur te hanteer, is dit dikwels vroue se eie kragtige verhale en lewenservarings wat die treffendste insig bied in wat dit beteken om geslagsgebaseerde geweld te ervaar...
Stellenbosch University
Covid-19 vergroot risiko vir komplikasies en sterfte vir swanger vrou in Afrika suid van die Sahara
Swanger vroue in Afrika suid van die Sahara wat met Covid-19 in die hospitaal opgeneem word, sterf teen ʼn veel hoër koers as swanger vroue sonder Covid-19 en Covid-19-pasiënte wat nie swanger is nie. Dit is volgens die uitslae van ʼn...
Students
Transformasie onder die loep by Studentetransformasie-indaba
Studente en personeel vra vir transformasie wat verder as toegang en statistiek tot geleefde ervarings en insluiting strek. Dialoog beklemtoon die dringendheid daarvan om finansiële ongelykheid, verblyfuitdagings en samewerking tussen...
Centre for Teaching and Learning
2025 Akademieskap van Onderrig en Leer-konferensie (AvOL-)
Conference Focus and Significance Keynotes, Panels and Activities Celebration, Recognition and Future Direction
Department of Chemical Engineering
Prof. Robbie Pott lewer sy intreerede: Van laboratorium tot lesingsaal – die ontwikkeling van bioprosesse en studente
Prof Robbie Pott se intreerede aan die Universiteit Stellenbosch het sy bevordering tot vol professor en 'n dekade van innovasie in bioprosesingenieurswese gevier, en sy dubbele toewyding aan die ontwikkeling van volhoubare industriële...