7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Faculty of Medicine and Health Sciences
US ken graad aan een van jongste dokters in SA toe
Die 21-jarige David Obagbuwa sal op 11 Desember een van die jongste dokters word om in Suid-Afrika te kwalifiseer wanneer ʼn MBChB-graad van die Universiteit Stellenbosch aan hom toegeken word. Obagbuwa het sy mediese studies op die...
Innovation and Commercialisation
Ontmoet die SU-wetenskaplike agter Afrika se eerste pasgemaakte polimeerverskaffer
Gestél Kuyler is 'n gekwalifiseerde polimeerwetenskaplike, navorsingsbestuurder van die Klumperman Navorsingsgroep, mede-uitvinder van Nanosene se kerntegnologie wat tydens haar PhD-navorsing ontwikkel is (patent hangende) en uitvoerende...
Innovation and Commercialisation
SU-navorser is baanbreker in volhoubare landbou deur klimaatsmitigasie
Die uitvoerende hoof en stigter van Terraclim, dr. Tara Southey, het haar liefde vir die natuur, wyntipiteit en navorsing gekombineer om 'n loopbaanpad te bou wat die landboubedryf ondersteun om meer aanpasbaar en volhoubaar te word in die...
Innovation and Commercialisation
Phagoflux: Van navorsing tot toonaangewende outofagie-oplossings
Phagoflux spesialiseer in die ontwikkeling van innoverende sensortegnologieë wat die meting van outofagie, 'n baie belangrike funksie vir selgesondheid, vergemaklik. Prof Ben Loos, professor in Fisiologiese Wetenskappe aan die Fakulteit...
Innovation and Commercialisation
SU Botaniese Tuin ondersteun verbeterde globale plantdata-ekosisteem
Die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin (SUBG) dra by tot 'n wêreldwye poging om die manier waarop navorsers en bewaringsbewustes lewende plantversamelings dokumenteer en deel, te verbeter, en sluit aan by internasionale navorsers van...
Stellenbosch University
ʼn Dag in die lewe: René Robbertze
Ons het Werkersdag met ʼn reeks artikels in Mei gevier om die personeel se waardevolle bydrae tot die Universiteit Stellenbosch (US) te eer. Presisie is ʼn sleutelkomponent van die werkdag van René Robbertze, ʼn statistiekghoeroe wat baie van...
Maties Sport
Toernooi beklemtoon talent van WP- en Maties-hokkie
Die onlangse o.21-nasionale toernooi het nie net die hokkie-talent binne die Westelike Provinsie (WP) ten toon gestel nie, maar ook die groot invloed van die Universiteit Stellenbosch se hokkieprogram beklemtoon. Maties se mansafrigter...
Maties Sport
Maties se Fogle fokus op tweede FISU Wêreld Universiteitspele
Met sy eksamen agter die rug, kan die Stellenbosch Universiteit-student Jason Fogle nou op sy tennis fokus voordat hy na Duitsland vertrek. Die opkomende tennisspeler van die Stellenbosch Universiteit is onlangs gekies om Suid-Afrika vir...
Stellenbosch University
’n Passie kry vlerke uit pyn vir US geskiedenis-gegradueerde
Wat as ’n stokperdjie begin het om pyn te hanteer, het in ’n akademiese reis ontwikkel. Om met ’n chroniese siekte te leef, het Annie de Villiers daartoe gelei om troos in voëlkyk te vind. Sy het wyd gereis om die sogenaamde “kraanvoël...
Student Affairs
Hoofmentors besin oor leierskap en transformasie tydens Robbeneiland-besoek
’n Groep hoofmentors van die Universiteit Stellenbosch (US) het Robbeneiland onlangs besoek as deel van die US Mentorprogram se ervaringsleerkurrikulum wat op intellektuele en geestelike welstand toegespits is. Die besoek het die...