7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US verduidelik taalbeleid
Hierdie artikel is op 14 Desember 2021 op Netwerk24 gepubliseer. Klik hier vir daardie weergawe of lees die volledige teks hieronder. Die hersiene taalbeleid wat die Raad van die Universiteit Stellenbosch vandeesmaand goedgekeur het, bied...
Stellenbosch University
‘Perfekte pasmaat’: US verwelkom Beierse afvaardiging om innovasie aan te dryf
US en toonaangewende Duitse universiteite formaliseer nuwe vennootskappe onder die Beiere-Wes-Kaap Biotegnologie-inisiatief. Die ooreenkomste is daarop gemik om globale navorsingsamewerking in gesondheid, die omgewing en die bio-ekonomie te...
Responsibility Centre Operations and Finance
Leerders kan SU Advantage kry vir slegs R99pm
Die Universiteit Stellenbosch se SUNCOM-afdeling in vennootskap met sy Sentrum vir Pedagogiek (SUNCEP) bied hoërskoolleerders toegang tot sy aanvullende opvoedkundige platform US Advantage vir R99 per maand vir 'n jaar as 'n openingsaanbod...
Stellenbosch University
'n Dag in die lewe van… Jacolette Kloppers
'n Dag in die lewe van … Jacolette Kloppers Met ons jaarlikse reeks #dagindielewe , wat in Mei ter viering van Werkersdag verskyn, vestig ons spesiaal die aandag op ons personeellede by die Universiteit Stellenbosch (US). Vanjaar stel ons...
Stellenbosch University
US ʼn sleutelspeler in nuwe platform vir sterker voedselstelsels in Afrika
ʼn Nuwe platform is daarop gemik om die gaping tussen navorsing en implementering ten opsigte van voedselstelsels in Afrika te oorbrug. Die inisiatief word gesamentlik gelei deur die Universiteit Stellenbosch, die Universiteit van Ghana en...
Stellenbosch University
Nuwe Studentedekaan gesels oor die bou van 'n gevoel van behoort by die US
Dr Leslie van Rooi is as Studentedekaan lid van die Rektor en Visekanselier se bestuurspan en bied strategiese leierskap vir studentelewe, -welstand en -leierskapsontwikkeling en die algehele studente-ervaring. Van Rooi het amptelik op 1...
Students
Keagan Diab vind nuwe doel ná hartseer oor haar Olimpiese droom
#OnsGroeiSaam: In die loop van hierdie Jeugmaand vier ons studente wat geleenthede skep, gemeenskappe bou en ander deur mentorskap, uitreiking, portuurgroepondersteuning en leierskap bystaan. Ons beklemtoon ook die Universiteit Stellenbosch...
Stellenbosch University
US tree in vir eksterne dienswerkers
Die Universiteit Stellenbosch het aan die einde van 2015 met dienswerkers en studente 'n ooreenkoms bereik, en is stelselmatig besig om die ondernemings wat gemaak is, te implementeer. Die onderbou van hierdie ooreenkoms is die Universiteit...
Stellenbosch University
US stel nuwe nagraadse diploma vir agronome in
Leergieriges wat in die saad- of kunsmisbedryf betrokke is of hul kennis oor gewasboerdery en onkruidbestuur wil uitbrei, kan naderskuif vir 'n nuwe nagraadse diploma in Agronomie aan die Universiteit Stellenbosch (US). Dit word vanaf 2017...
Stellenbosch University
Zanele wil haar ervaring met ander deel
Maties Sport se personeellede het die Paralimpiese en Maties Parasport-atleet Zanele Situ Maandag gelukgewens omdat sy as vlagdraer vir die SA Paralimpiese span in Rio gekies is, en haar sterkte toegewens. Lees haar storie hier … Wat...