7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
CERI en GIZ loods volgende fase van genomiese waarnemings-vennootskap
Die vestiging van robuuste stelsels om genetiese inligting van patogene te monitor en te ontleed help Suid-Afrika om vinnig en proaktief veranderinge in virusse te vind en na te spoor. Dit maak vinniger reaksies op uitbrekings moontlik en...
Stellenbosch University
Rektor skors studente betrokke by plakkaat-voorval
Opdatering: 11 Mei 2017 Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), het besluit om drie studente wat verbind word met die Nazi-agtige plakkate op kampus, voorlopig te skors ( suspend). 'n...
Stellenbosch University
Sosiale geregtigheid onder die soeklig by prof Thuli se 1ste spitsberaad
Die eerste Sosiale Geregtigheid Spitsberaad en Internasionale Konferensie aangebied deur prof Thuli Madonsela, bekleër van die leerstoel in sosiale geregtigheid in die Fakulteit Regsgeleerdheid aan die Universiteit Stellenbosch (US), het...
Stellenbosch University
US-wynnavorser ontvang Franse ridderskap
Die Franse regering het die wynmikrobioloog prof Benoit Divol van die Universiteit Stellenbosch (US) met 'n seremoniële ridderskap, die Chevalier dans l'Ordre du Mérite Agricole (of Ridderskap in die Orde vir Landbou), vereer. Die Orde is...
Stellenbosch University
Kanselierstoekenning vereer FGGW visedekaan vir twee dekades se getroue diens
Dr Therese Fish is een van vanjaar se ontvangers van die prestigeryke Kanselierstoekenning ter erkenning van haar bydrae oor bykans twee dekades tot die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW). As Visedekaan: Kliniese Dienste...
Stellenbosch University
Eerste globale skatting van belangrikheid van bestuiwers vir plante
Ongeveer 175 000 plantspesies – die helfte van alle blomplante – maak gedeeltelik of algeheel staat op dierebestuiwers ten einde saad te kan produseer en sodoende te kan voortplant. 'n Afname in bestuiwergetalle kan dus groot ontwrigtings...
Stellenbosch University
Adjunkminister prys US se gereedheid vir 2026-akademiese jaar
Die adjunkminister van Hoër Onderwys, dr Mimmy Gondwe, het op die eerste stop van 'n nasionale gereedheidstoer die Universiteit Stellenbosch se gereedheid vir die nuwe akademiese jaar bevestig. Finansiering, verblyf en NSFAS-verwante...
Stellenbosch University
Ses benoemings vir MFM 92.6 in nasionale radiokompetisie
MFM 92.6, die Stellenbosse gemeenskapsradiostasie het nie minder nie as ses benoemings ontvang in die jaarlikse Telkom-radiopryse.
Economic and Management Sciences
Van rekenaarlaboratorium tot gemeenskapsbate: impak van EMS-skenking strek verder as kampus
Van rekenaarlaboratorium tot gemeenskapsbate: impak van EMS-skenking strek verder as kampus
Students
Risuna Risimati help om toekoms van US-studenteleierskap te vorm
#OnsGroeiSaam: In die loop van hierdie Jeugmaand vier ons studente wat geleenthede skep, gemeenskappe bou en ander deur mentorskap, uitreiking, portuurgroepondersteuning en leierskap bystaan. Ons beklemtoon ook die Universiteit Stellenbosch...