7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
SA-ondersoek na korrupsie kan uitsien na 'n hoofgetuie
Die volgende artikel, African probe into corruption awaits a star witness – Jacob Zuma, is deur prof Mark Swilling, uitgelese professor in volhoubare ontwikkeling, Skool vir Publieke Leierskap aan die Universiteit Stellenbosch, geskryf en...
Stellenbosch University
AFRICAN SUN MeDIA Mandeladag Boekdonasieveldtog
AFRICAN SUN MeDIA reël 'n boekdonasieveldtog in aanloop tot Mandeladag – die veldtog sal tot 12 Augustus 2019 van stapel gestuur word. Swart houers is by AFRICAN SUN MeDIA se kantore in Admin A geplaas waar ou en nuwe boeke (vir lesers 7...
Stellenbosch University
Watter invloed het veldbrande op wyne?
Veld- en bosbrande word 'n toenemende probleem regoor die wêreld. Daarom is dit nodig om die invloed wat rook op landbou-oeste het, te ondersoek. Dié kwessie binne die wynbedryf en die invloed wat dit op die aroma van wyne kan hê is onlangs...
Stellenbosch University
Wen ʼn Tablet tydens US Opedag!
Op Saterdag, 27 Febuarie van 08:30 – 16:00 gaan sowat 8 000 tot 10 000 Graad 11/12 leerders, hul ouers en onderwysers stroom na Stellenbosch en Tygerberg-kampus vir die jaarlikse Opedag. Om jou opgewonde te kry gaan ons 'n Tablet weggee...
Stellenbosch University
Twee Konvokasielede verkies tot US Raad en IF onderskeidelik
Dr Jan Heunis, Matie-alumnus en President van die Universiteit Stellenbosch Konvokasie, is onlangs deur lede van die US-Konvokasie tot die Universiteitsraad verkies. Dr Heunis se termyn begin op 8 Oktober 2021 en verstryk op 7 Oktober 2025...
Stellenbosch University
Internasionale Vrouedag: Belangrike uitdagings vir geslagsgelykheid duur voort
Internasionale Vrouedag is op 8 Maart gevier. Kenners aan die Universiteit Stellenbosch het meningsartikels geskryf. Hulle het op van die uitdagings vir geslagsgelykheid gefokus.
Stellenbosch University
Wêreldkinderdag: Soeklig val op belangrike uitdagings
Wêreldkinderdag word op 20 November gevier. Kinders staar steeds baie uitdagings in die gesig. Kinders word geraak deur klimaatsverandering, geweld en serebrale verlamming.
Centre for Teaching and Learning
Finlo is weer beskikbaar!
Die Afdeling Leer- en Onderrigverryking (ALOV) kondig met genoeë die herbekendstelling van die Fonds vir Innovasie en Navorsing oor Leer en Onderrig (Finlo) aan en moedig personeel aan om reeds oor moontlike aansoeke na te dink.
Stellenbosch University
Verband tussen hart- en geestesiektes bekyk
Verband tussen hart- en geestesiektes bekyk. 'n Ambisieuse multidissiplinêre projek word aan die Universiteit Stellenbosch (US) bedryf om te bepaal of daar 'n verband tussen neuropsigiatriese en kardiovaskulêre siektes is. Internasionale...
Stellenbosch University
Pasop vir versteekte sout in kos
Wêreld-soutbewusmakingsweek is van 16 tot 22 Maart 2016. Die tema vir Wêreld-soutbewusmakingsweek 2016 is 'Pasop vir Versteekte Sout'. "Die voedsel wat ons koop bevat 75% van die hoeveelheid sout wat ons eet," waarsku mev Irene Labuschagne...