‘n Nobelpryswenner, ‘n entrepreneur en ‘n wetenskaplike tel onder diegene wat vanjaar eredoktorsgrade van die US ontvang
Koordlose toegang
Die Universiteit Stellenbosch bied kampus-WiFi hoofsaaklik deur die Eduroam-netwerk, wat die versteknetwerk vir studente en personeel is, en vereis dat toestelle via die RegisterMe!-portaal geregistreer word.
Sosiale impak: Merin Jacob bepleit deernisvolle oplossings vir haweloosheid
US vier inhuldiging van twee nuwe UNESCO-leerstoele
Musiekbiblioteek
Die Musiekbiblioteek is een van vier takbiblioteke van die US Biblioteek- en Inligtingsdiens en is geleë op die Stellenbosch-kampus in die Konservatorium op die hoek van Victoria- en Neethlingstraat
Teologie Biblioteek
Die Teologie Biblioteek is een van vier takbiblioteke van die US Biblioteek- en Inligtingsdiens en is geleë op die Stellenbosch-kampus in Dorpstraat 171, in die gebou wat die Fakulteit Teologie huisves.
Sentrum vir Inligting oor Psigiese Siektes
Die Sentrum vir Inligting oor Psigiese Siektes is sedert 1995 in werking en vorm deel van die MRC-eenheid vir Risiko en Veerkragtigheid in psigiese versteurings van die Universiteite van Kaapstad en Stellenbosch.
Incident Report
Report and manage safety incidents during Stellenbosch University’s Clinical Training Platform with SUNLOC guidelines. Learn how to handle personal safety, home visits, identification, and proper reporting procedures for any incidents...
SUNheart
SUNheart is van stapel gestuur om as platform te dien wat die entoesiasme en toekomsdrome van die talentvolle kardioloë en ondersteunende personeel van die Afdeling Kardiologie van Stellenbosch Universiteit en Tygerberg Hospitaal te...