8630 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Department of Chemical Engineering
Reeks oor Volhoubaarheid: Die SARChI-leerstoel in Groen Waterstof
Die SARChI-leerstoel in Groen Waterstof fokus op skoon energie en volhoubaarheid van die voorsieningsketting. Sleutelwerk sluit in groen waterstofmodellering, herwinning van e-afval vir kritieke metale en die bestuur van pekelwaterafval...
Department of Chemical Engineering
Reeks oor Volhoubaarheid: Die Cannabis-projek
Die Departement Chemiese Ingenieurswese het 'n sirkelvormige ekonomie-metode gepatenteer om aktiewe medisinale verbindings van afval-daggawas te skei. Hierdie proses voorkom ekonomiese verlies, verminder afval en verhoog doeltreffendheid...
Faculty of Medicine and Health Sciences
Wetenskaplikes van die Universiteit Stellenbosch reageer op Ebola-uitbreking in die Demokratiese Republiek van die Kongo en Uganda
Wetenskaplikes van die Universiteit Stellenbosch ondersteun die Ebola-reaksie in die DRK en Uganda, met prof. Jean B. Nachega wat op die Africa CDC se Noodkonsultasiegroep dien om kontinentale reaksiestrategieë te help rig. Die uitbreking...
Student Affairs
Hoofmentors besin oor leierskap en transformasie tydens Robbeneiland-besoek
’n Groep hoofmentors van die Universiteit Stellenbosch (US) het Robbeneiland onlangs besoek as deel van die US Mentorprogram se ervaringsleerkurrikulum wat op intellektuele en geestelike welstand toegespits is. Die besoek het die...
Student Affairs
Hierdie vakansie neem Maties weer die “Neem die US terug huis toe”-inisiatief na hul tuisgemeenskappe
Die Afdeling Studentewerwing (ASW) by die Universiteit Stellenbosch (US) nooi alle geïnteresseerde studente uit om die US huistoe te neem gedurende die Junie-Julie vakansie. The "Neem die US terug huis toe"-inisiatief was in 2025 van stapel...
Student Affairs
Humanitarian Affairs Asia nooi studente om aansoek te doen vir deelname aan die 14de University Scholars Leadership Symposium by die VN, Bangkok
Humanitarian Affairs Asia (HAA) nooi studente van die Universiteit Stellenbosch uit om aansoek te doen vir deelname aan die 14de University Scholars Leadership Symposium (USLS). Die simposium vind plaas van 4 tot 7 Augustus 2026 by die...
Student Affairs
Monica Dameskoshuis vier 100 jaar se geskiedenis, refleksie en gemeenskapsgees
Monica Dameskoshuis het op 14 Mei 2026 ’n historiese mylpaal bereik toe studente, personeel, en universiteitsleiers in Monica Dameskoshuis se ontspanningsaal vergader het om die koshuis se 100ste verjaardag te vier. Onder die teenwoordiges...
Stellenbosch University
Briljante wiskunde-presteerder met US se gesogte Kanseliermedalje vereer
Kerry Porrill met die Universiteit Stellenbosch se hoogste eerbewys bekroon – die Kanseliersmedalje (2025). Die Kanseliersmedalje is vir die eerste keer in 1961 ingestel. Porrill is 'n gegradueerde van die Afdeling Wiskunde binne die...
Stellenbosch University
Internasionale Biodiversiteitsdag: Oes van wilde Afrika-spesies vir globale skoonheidsmiddelbedryf
Internasionale Biodiversiteitsdag is op 22 Mei gehou. Dr Francis Vorhies van die Afrika-instituut vir Natuurlewe-ekonomie het ʼn meningsartikel geskryf. Hy het verduidelik hoe die oes van Afrika se wilde spesies landelike bestaansmiddele en...
Stellenbosch University
US-wetenskaplike ontvang R14 miljoen-toelaag om Wes-Nyl-virus te pak
Dr Monika Moir van die Sentrum vir Epidemiese Reaksie en Innovasie ontvang SAMNR-UKRI-toelaag. Sal fokus op hoe klimaatsverandering die verspreiding van die Wes-Nyl-virus in Afrika verander. Sal ook die beweging van die virus ondersoek en...