8630 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Faculty of Science
Dinosourus-eierdoppe ontsluit nuwe manier om tyd in fossielrekord te bepaal
Nuwe metode ontwikkel om gefosilleerde dinosourus-eierdoppe te dateer. Beskou as ’n deurbraak om die ouderdom van fossielhoudende gesteentes te dateer.
Department of Sociology and Social Anthropology
Universiteit Stellenbosch-afvaardiging neem deel aan SASA 2025-konferensie by die Universiteit van Mpumalanga
'n Afvaardiging van akademici en nagraadse studente van die Universiteit Stellenbosch het die 2025 SASA-konferensie bygewoon. Hulle het diverse navorsing oor Suid-Afrika se post-demokrasie-realiteite aangebied, met die klem op ongelykheid...
Department of Earth Sciences
Wetenskaplikes ontrafel drywers van die globale sink-siklus in ons oseane, met implikasies vir 'n veranderende klimaat
Die belangrike rol van die Suidelike Yssee in globale biologiese prosesse en die koolstofsiklus is opnuut bevestig deur 'n studie wat vandeesweek in Science gepubliseer is en wat vir die eerste keer op grond van seewater monsters die...
Stellenbosch University
Maretha Joyce die stille krag agter die US se leierskap
#DagInDieLewe As 'n toonaangewende hoëronderwys- en navorsingsinstelling in Suid-Afrika is ons trots op ons diverse en talentvolle span van meer as 4 000 voltydse personeel – akademici, navorsers en professionele administratiewe...
Stellenbosch University
Openbare Pleine blaas lewe in ruimtes tússen vakgebiede
Anders as tradisionele navorsingstrukture, is Openbare Plein-groepe ontwerp as ruimtes in ʼn vroeë ontwikkelingsfase – waar idees getoets, verhoudings gebou en nuwe vorme van samewerking ontwikkel kan word voordat hulle vorm aanneem as...
Maties Sport
Op pad met die bord: Andile Sibanda se reis na die Statebond Skaakkampioenskappe
Vir Andile Sibanda was skaak nog nooit net ’n spel nie. Dit was ’n reis, gevorm deur deursettingsvermoë, dissipline en geloof in haarself. Nou, terwyl sy voorberei om Suid-Afrika vir die eerste keer by die Statebond skaakkampioenskappe te...
Stellenbosch University
Olivia Adams help toekomstige studente om hul plek by die US te vind
#DagInDieLewe As 'n toonaangewende hoëronderwys- en navorsingsinstelling in Suid-Afrika is ons trots op ons diverse en talentvolle span van meer as 4 000 voltydse personeel – akademici, navorsers en professionele administratiewe...
Library
Ondersteuning van sistematiese en verkennende literatuurstudies by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe
Die 21ste eeuse bibliotekaris ondersteun nie net navorsing nie, maar is ook ’n belangrike navorsingsvennoot en dra direk tot die navorsingsproses by. Een manier wat Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe Biblioteek (GGWB) met navorsers...
Staff
US vier installasie van gevorderde instrument, lui nuwe era vir isotoopwetenskap in
Hipermoderne navorsingstegnologie plaas US aan die voorpunt van hoë-presisie isotoopontleding in Afrika. Die nuwe instrument sal geleenthede vir Suid-Afrikaanse studente en navorsers skep om sleutelvaardighede in analitiese wetenskap te...
Faculty of Science
Navorsingstoekenning sal krities belangrike mineraalpotensiaal in Sentraal-Afrika ontsluit
Afrika is ’n belangrike baanbreker in die soeke na “goen metale”, maar daar is tot nog toe min studies daaroor gedoen. Navorsingstoekenning sal die ontwikkeling van ’n omvattende metallogeniese raamwerk vir die Wes-Kongo-gordel moontlik...