8631 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Department of Psychology
Die Toestand van Vriendskap in Volwassenheid met Kliniese Sielkundige, Mariam Salie
Die Toestand van Vriendskap in Volwassenheid met Kliniese Sielkundige, Mariam Salie
Innovation and Commercialisation
Jou reis begin hier: die US stel die Maties Motorbestuurskool Akademie bekend
Die Akademie vorm deel van ’n breër, studente-gesentreerde benadering om gegradueerdes voor te berei vir die lewe ná universiteit.
Stellenbosch University
Nuwe visie van demokrasie verrys van voetsoolvlak deur 'ons die mense'
Suid-Afrika vier elke jaar op 27 April Vryheidsdag ter herdenking van die land se eerste demokratiese verkiesings in 1994 – 'n bepalende oomblik wat steeds sy grondwetlike orde vorm. Denkleiers verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US...
Faculty of Engineering
ReSurfify aangewys as die wenner van die eerste Agritech Innovation Challenge
Afwentelmaatskappy van die Universiteit Stellenbosch (US), ReSurfify, is die wenner van die eerste Agritech Innovation Challenge
Student Affairs
Vergewis jou van die hersiene Koshuisreëls wat op 1 April 2026 in werking getree het
Die Universiteit Stellenbosch het ’n hersiene stel Koshuisreëls, wat amptelik op 1 April 2026 in werking getree het, goedgekeur. Studente word aangemoedig om hulle van die bygewerkte struktuur en inhoud te vergewis, om seker te maak dat...
Student Affairs
Ontmoet die lede van die Studenteraad 2025/2026
Die Studenteraad (SR) 2025/2026 is onlangs by ’n plegtigheid ingehuldig om die inkomende lede te bevestig en die uitgaande lede te huldig. Vanjaar se SR bring ’n uiteenlopende groep individue byeen met ’n “gemeenskaplike visie vir die opbou...
Department of Electrical and Electronic Engineering
Wanneer Mobiele Netwerke Misluk, Kan ’n Foon Jou Groep Steeds Bereik
’n Finalejaar-ingenieursprojek aan Stellenbosch Universiteit het ondersoek hoe ’n slimfoon vir basiese kommunikasie kan aanhou werk wanneer sellulêre of Wi-Fi-netwerke nie beskikbaar is nie. Die resultaat was ’n tweedelige off-grid-stelsel...
Stellenbosch University
Retha Smit se lewenslange vasberadenheid lei tot PhD op 67
Prestasie is die hoogtepunt van dekades se toewyding aan navorsing en leer. Maak vier kinders groot as enkelouer. Navorsing wil help om lewens van skisofrenielyers te verbeter.
Stellenbosch University
Pulmonale hipertensie: 'n Wêreldwye gesondheidskrisis wat ons moet aanspreek
Wêreld-Pulmonale Hipertensiedag is op 5 Mei gevier. ʼn Kenner by die US, prof Gerald Maarman, het 'n meningsartikel geskryf. Hy fokus op maniere om die diagnose en behandeling van pulmonale hipertensie te verbeter.
Stellenbosch University
SIAN 2024-deelnemers voer druk gesprek oor internasionalisering in die hoër onderwys
Die fyner punte van internasionalisering in die hoër onderwys is druk bespreek by vanjaar se byeenkoms van die Stellenbosch Internasionale Akademiese Netwerke (SIAN). Universiteit Stellenbosch (US) Internasionaal het die geleentheid van 13...