8631 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Department of Psychology
Peaceful Mind Podcast – Ep4 – Kultuur en Geestesgesondheid
Laat ons voortgaan om gesprekke te gebruik om die stigma rondom Moslem-geestesgesondheid te help verbreek terwyl ons hierdie reis saam stap.
Department of Afrikaans and Dutch
Leksikografie kraai koning by die US
Die US beklee die toppunt van die leksikografiese navorsingslandskap as een van die invloedrykste navorsingsinstellings.
Department of Psychology
Die Krotoa Cares-inisiatief
'n Gemeenskapsinisiatief wat daarop gemik is om te reageer op tasbare behoeftes van diegene in die Krotoa-gebou.
Department of Psychology
“Mamma, ek het vir jou ’n armband gemaak”: Ouerskap, ADHD en die krag van konneksie deur kreatiewe betrokkenheid
ADHD, of Aandaggebreks-hiperaktiewiteitversteuring, is 'n algemene neuro-ontwikkelingsversteuring wat ongeveer 7.6% van skoolgaande kinders affekteer. Om 'n kind met ADHD groot te maak, lei dikwels tot verhoogde ouerlike stres, soms selfs...
Department of Psychology
'n Gesprek oor Kultuur, Moslems en Geestesgesondheid
Godsdiens word dikwels as deel van kultuur beskou, en sommige kulturele praktyke is ingebed binne godsdiens. Om kultuur en godsdiens van mekaar te skei is 'n uitdagende taak, en meer dikwels as nie, vervaag hul grense op maniere wat...
Faculty of Medicine and Health Sciences
Bongani Mayosi Netcare-beurs steun US-dokters wat antibiotika-weerstandigheid en KI in geneeskunde aanpak
Die Professor Bongani Mayosi Netcare-beurs ondersteun Suid-Afrikaanse kliniese wetenskaplikes om voltyds PhD's te voltooi, ter ere van die oorlede UK-professor se nalatenskap van akademiese uitnemendheid, leierskap en toewyding aan...
Stellenbosch University
Druk op demokrasie neem toe namate instellings verswak en vertroue afneem
Suid-Afrika vier elke jaar op 27 April Vryheidsdag ter herdenking van die land se eerste demokratiese verkiesings in 1994 – 'n bepalende oomblik wat steeds sy grondwetlike orde vorm. Denkleiers verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US...
Stellenbosch University
Demokrasie moet geleef en nie net verklaar word nie
Suid-Afrika vier elke jaar op 27 April Vryheidsdag ter herdenking van die land se eerste demokratiese verkiesings in 1994 – 'n bepalende oomblik wat steeds sy grondwetlike orde vorm. Denkleiers verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US...
Stellenbosch University
In ‘n onseker wêreld steun demokrasie se toekoms op aktiewe burgerskap en dapper vernuwing
Suid-Afrika vier elke jaar op 27 April Vryheidsdag ter herdenking van die land se eerste demokratiese verkiesings in 1994 – 'n bepalende oomblik wat steeds sy grondwetlike orde vorm. Teen hierdie agtergrond besin denkleiers aan die...
Stellenbosch University
’n Dag in die lewe… Yeki Mosomothane
Met ons jaarlikse reeks #dagindielewe , wat ter viering van Werkersdag in Mei verskyn, vestig ons spesiaal die aandag op ons personeellede by die Universiteit Stellenbosch (US). Vanjaar stel ons jou bekend aan professionele administratiewe...