8631 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Dr Antoinette van der Merwe aangestel as hoof van die Universiteit Stellenbosch se IT-afdeling
As ons kyk na die reeks gebeure, mylpale en keerpunte wat dr Antoinette van der Merwe se professionele loopbaan gevorm het, blyk dit asof die sterre perfek belyn het om haar voor te berei vir haar nuwe rol as Hoofdirekteur...
Department of Journalism
Opedag kom ‘tuis’ by die Departement Joernalistiek
Nuwe Plek: Die Departement Joernalistiek het sy eerste onafhanklike Opedag by sy Crozierstraat-gebou aangebied, met uitstallings van studentewerke en toere van die gebou. Alumni-deelname: Verskeie suksesvolle alumni het teruggekeer om...
Stellenbosch University
Doktorale studie beklemtoon na-oes voedselafvalkrisis en oplossings in SA
Tussen 9 124 en 17 969 ton vrugte en groente jaarliks op groothandelsvlak vermors. Onderbreking in koue ketting 'n beduidende uitdaging in die mark. Koue berging, vervoer en hantering van produkte moet verbeter.
Stellenbosch University
Nuwe navorsing beklemtoon bewaringsbehoeftes vir mopaniewurms
Mopaniewurms word oormatig geoes in Botswana, Namibië, Suid-Afrika en Zimbabwe. Daar is nie genoeg inligting oor hul genetiese diversiteit of verspreiding nie. Genetiese data kan bewaringspogings en spesies se langtermynvolhoubaarheid...
Stellenbosch University
Studie bevind geurmiddels in voedsel vir Suid-Afrikaanse babas moontlik skadelik
Geurmiddels in baie verpakte kosse vir babas wat in Suid-Afrika verkoop word. Geurmiddels kan babas se eetgewoontes en gesondheid benadeel. Herevaluering van geurmiddels en strenger toepassing van etiketteringsregulasies nodig.
Faculty of Science
Eersterivierstudie het jóú nodig: studente, stappers, grondeienaars en ander belanghebbendes
Die vorige norm-opname is meer as twee dekades gelede gedoen. Die treurbottelborsel, ’n indringerplant, het alreeds ’n aansienlike gedeelte van die rivier ingeneem en is besig om vinnig te versprei. Sleuteldata oor die inheemse spesies wat...
Faculty of Science
Afvalwater huisves hoërisiko antimikrobiesweerstandige gene
Daar is toenemend bewyse dat ekstrasellulêre DNS – genetiese materiaal wat vrygestel word deur bakterieë wat tydens die behandelingsproses gedood word – potensieel as opgaartenk van antibiotikaweerstandigheid kan optree, iets wat voorheen...
Stellenbosch University
Genetika-navorsing wil Kaapse snoek help bewaar
Snoekbevolkings is in afsonderlike groepe verdeel wat nie vrylik meng nie. Snoekvangste en genetiese diversiteit het afgeneem. Spesie kwesbaar teen omgewingsverandering en visvangdruk.
Stellenbosch University
Nuwe studie toon wysiging van wingerdstokke se DNS kan weerstand teen siektes, droogte verhoog
Navorsers het ʼn geen wat wingerdstokplante se reaksie op siektes beïnvloed “afgeskakel”. Plante minder kwesbaar vir donsskimmel; waterhouvermoë verbeter. Eerste keer dat DNS van stokkerige gewas in Afrika suksesvol aangepas is.
Faculty of Science
Groot data en Zeta-diversiteit verduidelik Afrika-plantverspreidings
Spesieverspreidingskaarte as hoëvlak verteenwoordigers vir die ontleding van biodiversiteit. As die eerste assessering van zeta-diversiteit vir Afrika-plante op kontinentale skaal, bied hierdie studie nuwe insigte oor hul biogeografiese...