8634 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Twee jong US-wetenskaplikes vir uitnemendheid in hul vakgebiede erken
Twee wetenskaplikes van die Universiteit Stellenbosch (US) is as lede van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Jong Wetenskaplikes (SAYAS) ingehuldig. Drs Phila Msimang en Noreth Muller-Kluits tel onder tien nuwe lede wat tydens die jaarlikse...
Faculty of Medicine and Health Sciences
Infeksie siektes-spesialis aangestel as BMNI-direkteur
Infeksie siektes-spesialis, prof Jean B. Nachega, is aangestel as vol professor in Infeksie Siektes en deeltydse Direkteur van die Biomediese Navorsingsinstituut (BMNI). Nachega was voorheen van 2008 tot 2018 die stigtersdirekteur van die...
Faculty of Science
Wetenskaplikes vind nog ’n stukkie van die lang-Covid-legkaart
’n Nuwe studie het ’n strukturele verband tussen sirkulerende mikrobloedstolsels en “neutrophil extracellular traps (NETs)” – netwerke van ekstrasellulêre DNA-stringe – by individue met lang-Covid blootgelê. Wanneer hierdie interaksie nie...
Economic and Management Sciences
Jillian Marthinussen: ’n Standvastige hand en ’n warm hart by SBS
Jillian Marthinussen: ’n Standvastige hand en ’n warm hart by SBS
Facilities Management
US stewig oppad na netto nul met die bekendstelling van sy Omgewings-volhoubaarheidsplan
Die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n ambisieuse reis na netto nul in 2050 aangepak met die bekendstelling van die instelling se eerste Omgewingsvolhoubaarheidsplan. Prof Wim de Villiers, US Rektor en Visekanselier, het gesê die US se...
Economic and Management Sciences
EBW100: Nadenke oor ‘n Eeu van Groei en Vooruitgang
EBW100: Nadenke oor ‘n Eeu van Groei en Vooruitgang
Stellenbosch University
Prof Bernard Bekker wil SA se toekomstige kragstelsel help beplan
Prof Bernard Bekker van die Departement Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese het op 6 November 2025 sy intreerede gelewer. Hy gebruik modelle en simulasies om Suid-Afrika se toekomstige elektrisiteitstelsel te help beplan. Hy verskaf...
Stellenbosch University
Pan-Afrika-parlement keur vasteland se eerste modelwet oor volhoubare grondbestuur goed
Belangrike stap vorentoe vir volhoubare landboubestuur in Afrika. Kan lande help om hulle grond te beskerm en veerkragtigheid teen klimaatsverandering te versterk. Omvat alle dimensies van grondbestuur.
Faculty of Engineering
Stelsels, Sprinkelstelsels, Simulasies: Brandingenieurswese in die praktyk
Die Tegnieke in Brandingenieurswese-module omskep klaskamerkonsepte in praktiese vaardighede vir veiliger gebouontwerp. Die praktiese week beklemtoon die US se verbintenis tot die opleiding van ingenieurs
Stellenbosch University
Universiteite bou Afrika se volgende generasie werkgewers — een entrepreneur op ʼn slag
Afrika-universiteitedag word op 12 November gevier. Universiteite moet studente help om môre se werkgewers te word. Universiteite moet sentrums van innovasie wees.