Carnegie Navorsingsruimte
Die Carnegie Navorsingsruimte is 'n navorsingsomgewing gemik op gebruik deur nagraadse studente op magister- en doktorale vlak, asook akademiese personeel en navorsers aan die Universiteit Stellenbosch.
Laboratorium vir Immersiewe Tegnologie
'n Nuwe immersiewe fasiliteit by die Universiteit Stellenbosch Biblioteek stel studente en navorsers in staat om hulle binne-in komplekse data te plaas. Die laboratorium plaas die Universiteit Stellenbosch aan die voorpunt van immersiewe...
Afdeling Institusionele Strategie, Navorsing en Analitika
Die Afdeling Institusionele Strategie, Navorsing en Analitika (ISNA) speel ’n kernrol in die bevordering van institusionele strategie en die instandhouding van inligtingsintegriteit aan die Universiteit Stellenbosch. Ons doen dit deur die...
Toegang tot inligting (institusionele toestemming)
Toegang tot inligting (institusionele toestemming)
Industrie Opedag
Industrie Opedag - Fakulteit Ingenieurswese - Universiteit Stellenbosch