Gevorderde Diploma in Volhoubare Ontwikkeling
Gevorderde Diploma in Volhoubare Ontwikkeling
Diploma in Volhoubare Ontwikkeling
Hierdie omvattende driejarige voorgraadse program rus studente toe met gefokusde kennis van en praktiese vaardighede in volhoubaarheid en sosiale entrepreneurskap.
Diploma in Openbare Aanspreeklikheid
Welkom by die Diploma in Openbare aanspreeklikheid. Hierdie Hoër Onderwysdiploma is ontwerp om jou te help om die vaardighede te ontwikkel wat jy nodig het om 'n loopbaan in die openbare sektor of in 'n staatsdiensomgewing te volg.
Studenteleierskapstrukture
Hier sal jy inligting kry oor al die verskillende studenteleierskapstrukture op kampus wat jou kan bystaan.
Bibliografiese verwysingsbestuur
Leer bronne en hul verwysings bestuur m.b.v. verwysingstegnieke en die Endnote-sagteware
Keuse- en Uitruilopleiding
International Elective and Exchanges programmes are available at the following. Please click on the links below for more information: