Popular searches
10046 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Centre for Teaching and Learning
Finlo is weer beskikbaar!
Die Afdeling Leer- en Onderrigverryking (ALOV) kondig met genoeë die herbekendstelling van die Fonds vir Innovasie en Navorsing oor Leer en Onderrig (Finlo) aan en moedig personeel aan om reeds oor moontlike aansoeke na te dink.
FMHS Research and Internationalisation Development and Support
Voorgraadse Navorsingsbefondsing
Undergraduate Research Funding
FMHS Research and Internationalisation Development and Support
Voorgraadse Navorsingsetiekkomitee (VNEK)
Voorgraadse Navorsingsetiekkomitee
Faculty of Engineering
Onlangse bevorderings en aanstellings in die Fakulteit Ingenieurswese
Bevorderings erken uitnemendheid binne akademiese geledere. Nuwe aanstellings ondersteun en versterk onderrig en navorsing binne die departemente.
Centre for Teaching and Learning
Finlo befondsing
Ontdek US-befondsingsgeleenthede vir onderriginnovasie, navorsing en akademiese ontwikkeling via SOL-inisiatiewe en genootskappe.
Maties Sport
MATIES RUGBY VARSITYBEKER 2026 – Baie op die spel vir Maties
Daar is baie op die spel in vanjaar se Varsitybeker-kompetisie wat op Maandag, 16 Februarie, begin en oor die bestek van twee maande sal plaasvind. Maties se vrouespan wil graag die trofee behou nadat hulle in 2025 as kampioene gekroon is...
Maties Sport
Merke, gereed, laat 2026 begin!
Welkom by ’n nuwe jaar van sportuitnemendheid by Maties Sport! 2026 beloof ’n kalender propvol geleenthede vir al ons sportkodes en verseker dat daar iets is vir almal: vir studente-atlete om hul talent ten toon te stel; vir administratiewe...