Skip to main content
Image under license by EyeEm/freepik.com 

Opleiding

PowerPoint | Self-Help Handleiding

Verbeter jou PowerPoint vaardighede deur hierdie self-gedrewe en self-begeleide SUNLearn kursus wat wenke vir alle vlakke verskaf – van beginners tot meer gevorderde gebruikers.

Hierdie kursus begin met ’n oorsig van PowerPoint en hoe om ’n aanbieding vining en maklik te bou, en kyk ook na handige aanbiedingswenke en ontwerpkwessies om jou te help om jou eie dwingende aanbiedings te maak wat die aandag van jou gehoor te trek. ​(SU personeel alleenlik.)

Met tien onderwerpe om van te kies kan jy begin met wat die belangrikste vir jou huidige behoeftes is en jy kan leer teen jou eie tempo!


Kontak die Fasiliteerder

Lucille Müller
Multimedia Adviseur


Image under license by EyeEm/freepik.com